Geverifieerde Resensie
Northern Suburbs
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Suburbs bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 495 resensies.
Ridgeworth, Noordelike Voorstede
The Den"Heerlike area naby alles. Besige strate, maar darem in die ‘hub’ van alles en ry maklik enige plek. By Tygervallei Mall en vele ander toeriste-aantreklikhede!"
Plattekloof, Noordelike Voorstede
Atlantic View"Netjies en baie vriendelik. My tipe mense met 'n goeie hart vir hulle medemens. "
Plattekloof, Noordelike Voorstede
De Grendel Cape Accommodation"Sentraal geleë naby winkelsentrums."
Welgemoed, Noordelike Voorstede
B's Place"Very clean area and safe. Shops are just down the road from guest house."
"Nie soveel trekpunte soos in die hoofstad en Westelike voorstede nie, maar lekker naby aan die pragtige Wynlande en nie so vreeslike groot en vinnige verandering in die wind en weer nie."
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Time Off"Quiet upmarket neighbourhood, and convenient to get to the malls. "
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Brackenfell Accommodation"Enigste verbetering wat ek sou aanbeveel is die yskas wat net te klein is om 4 persone te akkommodeer. Verder puik!"
Milnerton Ridge, Noordelike Voorstede
72 on Tap Self-catering Cottages"Pleasantly surprised and close to all amenities."
Plattekloof, Noordelike Voorstede
Smithland Guest Apartments"A nice and quite place if you want to be relax and would stay again if I visit Cape Town."
Welgelegen , Noordelike Voorstede
Studio on Bordeaux"Baie rustige gebied om uit die besige Kaapstad weg te kom."
Plattekloof, Noordelike Voorstede
Annette Guesthouse"Private, secluded and safe too. Will surely recommend Plattekloof area to tourists too."
Stellenryk, Noordelike Voorstede
Haarlem 1 Self-catering Accommodation"Pretty central between Cape Town's city centre and the Winelands."