Geverifieerde Resensie
Northern Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 450 resensies.
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
At Home Guesthouse"Sjoe, dit is hartseer om te sien hoe die plattelandse dorpe verval, weet nie mens dit kan keer nie!"
"Mooi ligging met interessante toeristebestemming. Nie te ver van Parys af nie en kan lekker van winkel tot winkel loop. Baie lekker en interessante restaurante ook om van te kies."
"Dorp se paaie is effe gagga, maar verder is dit omliggend baie mooi en ons het heerlik 30ste verjaarsdag gehou by die golfclub."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Micarla's Bed and Breakfast"Sal graag die militêre installasies weer wil besoek, ná 40 jaar gelede se diensplig."
"Ag dis net magical - dit laat jou dadelik vergeet van die stad en gejaagde lewe, ek meen ons kom uit Johannesburg, that says it all."
Oranjeville, Noordelike Vrystaat
Die Vette Vis"Oranjeville is klein, maar daar is niks fout nie, want die doel was nie om die dorp te beken nie, so dit maak nie vir ons saak nie, ons het lekker by die Vette Vis gekuier en gebly."
Oranjeville, Noordelike Vrystaat
Die Vette Vis"Oranjeville, is 'n klein dorpie, maar daar is baie om te doen vir 'n naweek. Die paaie rondom Oranjeville is nie 100%."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Tuscana Villa Guesthouse"Dit was 'n oornagplek en ons het nie die dorp verken nie."
"Ek dink daar is geleentheid om die area te besoek maar daar sal na pryse op verblyf gekyk moet word."
Odendaalsrus, Noordelike Vrystaat
Marnicus B&B"Die paaie is baie sleg, andersins baie lekker gekuier."
Oranjeville, Noordelike Vrystaat
J & R Residence"As die manne nie gegaan het vir die visvang nie, sou daar niks anders gewees het om te doen in Oranjeville behalwe rus nie."
Oranjeville, Noordelike Vrystaat
Die Vette Vis"Cannot comment as we did not spend much time in the town itself."
"Was daar vir 'n troue so het nie regtig die dorp of omgewing besigtig nie."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Den La Kel"Ons het nie die stad verken nie, slegs oorgeslaap. Dit behoort 'n goeie toeristebestemming te wees."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Riverstay"Ons ken nie Kroonstad so goed nie, maar dit lyk na 'n heel rustige plek!"
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
At Home Guesthouse"Die SAP Museum is 'n besliste moet, asook die 2 ou kerke. Die dorpie is ryk aan interessante geskiedenis en beslis die moeite werd om te besoek."
"Die dorp self gaan baie agteruit, soos maar met die res van die kleiner dorpe in SA. Plase rondom Heilbron is pragtig en daar is vooruitgang."
"The road to there is very bad, but I know that has nothing to do with the place."