- Barkly-Wes(8)
- Brandvlei(2)
- Britstown(18)
- Calvinia(29)
- Carnarvon(21)
- Colesberg(49)
- Daniëlskuil(5)
- De Aar(12)
- Douglas(12)
- Fraserburg(10)
- Garies(3)
- Griekwastad(1)
- Hanover(18)
- Hartswater(8)
- Hopetown(8)
- Kakamas(9)
- Kamieskroon(13)
- Kathu(34)
- Keimoes(17)
- Kenhardt(1)
- Kuruman(27)
- Loeriesfontein(12)
- Loxton(12)
- Nieuwoudtville(13)
- Noupoort(4)
- Pofadder(6)
- Port Nolloth(23)
- Postmasburg(12)
- Prieska(18)
- Richmond(15)
- Springbok(42)
- Strydenburg(2)
- Sutherland(31)
- Upington(92)
- Vanderkloof(12)
- Victoria-Wes(16)
- Vosburg(7)
- Warrenton(3)
- Williston(9)
Indien jy Noord-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noord-Kaap.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noord-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Noord-Kaap akkommodasie
1054 lekke plekke om te bly
Soek 'n Slapie Guesthouse bied B&B en is in die klein dorpie Williston. Hierdie historiese huis is oorspronklik in ...
Perfect Bliss bied gaste gemaklike selfsorgverblyf in Postmasburg. Gaste het 'n keuse van kamers wat elk 2 gaste h...
The Fox's Lair bied selfsorgverblyf met hartlike, plattelandse gasvryheid net 7 km van die pragtige Augrabies-valle...
Springbok Lodge & Restaurant is in Springbok, Namakwaland geleë. Dié instansie word deur 'n gesin bestuur en bied g...
Karoo Huis bied gerieflike oornagverblyf in Williston. Verblyf is beskikbaar in 'n gastekamer vir 4 of 'n woonste...
Newlands Country Lodge is op 'n plaas in die buitewyke van Kimberley en is net 10 km van die middedorp af. Verbly...
La Palma is tussen die Oranjerivier en die bekende Groen Kalahari-wingerde van Keimoes op die Oranjerivier-wynroete...
As jy moeg is vir die lewe in die stad, reis deur nimmereindigende vlaktes op 'n Noord-Kaapse grondpad. Wanneer jy 'n sug van verligting in die skoon lug uitblaas, gaan jy jou dorpshuis permanent wil verruil vir 'n skaapplaas. Jy gaan in die stille aand na die sterre kyk en sien dat die hemelbeeld soos... Lees meer