Geverifieerde Resensie
Northern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 9684 resensies.
"Daar kan beslis meer gedoen word om Hanover te bemark as middelpunt tussen JHB en Kaapstad."
"Die Krip restaurant op die dorp is 'n uitstekende ervaring. Richmond is ook interessant as 'n boeke-snuffeloord."
"As jy wil weghol uit die stad se besige strate is dit net die plek om heen te gaan."
"Die kerk en ander interessanthede het dit meer as net 'n oornagbestemming gemaak. "
"Het net oorgeslaap, dus nie tyd gehad om dorp te besoek nie."
"Colesberg is nice as a stop over town, with good shops like the OK Foods, which is well equipped."
"Sprinbok is a very busy town. We enjoyed the restaurants. People were friendly every where. Quite a bit to see in surrounding areas."
"Besonders baie mense wat in die strate rondloop en selfs baklei, mens voel nie veilig nie."
"Pragtige dolerietrotse en koppies is mooi vir foto's. Reël 'n jaarlikse dolerietfees vir fotograwe; verfraai die dorp met rotstuine en plante van die omgewing. "
"Die Hantamberge wat die dorp omring en die groot rooi posbus is uniek."
"Springbok is uniek, ons hou baie van Springbok, die mense daar is baie vriendelik en behulpsaam."
"Colesburg is a tiny city which you can walk through in 10 minutes, yet still has everything and more. Lovely old houses with shutters and a place where everyone seems to have a purpose."
"Ek was verras met die dorp se netjiese en skoon strate. Tyd het ontbreek om meer van die dorp te besigtig."