Geverifieerde Resensie
North Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3234 resensies.
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Perna Perna St Lucia"Dis altyd lekker om St. Lucia te besoek, omdat dit kleiner is en dit nog ongedeerd is. Hier kan jy nog rustig kuier en mens is weg van al die lawaai van die stad. Dis 'n pragtige dorpie."
"Die plek is baie netjies baie mooi en skoon. Enige diverse se droomvakansieplek."
"Mense moet geduld hê met die proses om by sekuriteit te registreer, maar moet ook besef dat dit vir jou eie veiligheid is. "
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
The Bridge Nr 50"The little walking trail needs signage (can be a rustic log with an arrow carved in it). "
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Uitspan 5"Dis teleurstellend om te sien dat die riete die hele meer oorneem. Geen seekoeie/krokodille meer in die meer by Sugarloaf nie. Ek dink dat die dorp meer voorsiening maak vir die buitelanders as plaaslik. Hulle het natuurlik die geld om op uitstappies te gaan. Om die voëls en wild van vroeër jare in die meer naby Sugarloaf te soek is verniet."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Luwandla No 15"Die is 'n klein plekkie wat goud werd is in Suid-Afrika."
"Friendly people and the balanced integration of infrastructure with the preservation of the natural environment makes Ballito a "must see"."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Flamboyant Holiday Flats"The game drive into Cape Vidal is awesome as well as the boat cruise where you get to see hippo and crocodiles. "
"Eshowe has adequate shopping available, reasonably priced restaurants, places of historical interest, natural beauty and friendly people. A great place to visit when in this area."
"A very beautiful place where one can relax. The best holiday destination away from the busyness."