Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

North Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3234 resensies.

Ballito, Noordkus

The Grange 3

"Ballito is nog altyd 'n baie lekker wegbreek of vakansie."

Sodwanabaai, Noordkus

Flat Cat

"Selfoon en internet ontvangs is baie beperk op sekere plekke alhoewel die toring naby is. "

St. Lucia-riviermonding, Noordkus

The Bridge Holiday Resort

"St.Lucia is a wonderful little village with best infrastructure and many offers for everybody. "

Shaka's Rock, Noordkus

8 Villa Flamenco

"Beautiful, friendly place."

Westbrook, Noordkus

3 Kenny Close

"Pragtig en skoon."

Salt Rock, Noordkus

Casa Del A Mare'

"Salt Rock is 'n rustige plek om vakansie te hou met mooi skoon strande en genoeg winkelsentrums naby."

Richardsbaai, Noordkus

Daai Plek Holiday Home

"As nie-lede was ons met ope arms ontvang by Richardsbaai Skibootklub. Almal was vriendelik en was behulpsaam met prosedures, raad en daad om ons bootervaring baie aangenaam te maak."

Westbrook, Noordkus

Blue Largo 7

"Dis 'n lieflike area. Daar is nie veel om in die area te doen behalwe see en strand en een of 2 eetplekke. "

St. Lucia-riviermonding, Noordkus

Villa Mia 11 St Lucia

"Heerlike wegbreek en nog steeds naby al die geriewe. Die moeite werd om hierdie bestemming te besoek. Waarde vir geld."

Westbrook, Noordkus

15 Sunrise Beach

"Die mense in Westbrook was baie vriendelik en die area was mooi skoon."

Ballito, Noordkus

Garden Cottage on Zen

"Baie mooi vakansieplek."

Thompsonsbaai, Noordkus

15 Siesta Shaka's Rock

"Beach is clean and not over crowded. Kids enjoyed it."

Sodwanabaai, Noordkus

Toad Tree Cabins

"Sodwanabaai is nie regtig 'n toeriste aantreklikheid nie. Indien jy nie 'n duiker is nie gaan dit nie vir jou 'n avontuur wees nie. Geen behoorlike supermark nie, slegs klein winkeltjies wat wel net die nodigste aanhou ten duurste. Nie vreeslik toeganklik indien jy nie 'n 4x4-voertuig het nie."

St. Lucia-riviermonding, Noordkus

28 The Bridge

"Jammer die fasiliteite vir strandhengel is onbereikbaar."

St. Lucia-riviermonding, Noordkus

Monzi Safari Lodge

"Die hele omgewing is skoon en die dorpie is die vriendelikste wat ons nog beleef het van n kus dorpie, al die mense is vriendelik en behulpsaam en pryse is ook redelik by restaurante en winkels."

St. Lucia-riviermonding, Noordkus

Gerda's Place

"Die toestand van die dorp het agter uit gegaan. Vir die eerste keer potholes opgemerk. Strand is vol olie en drankbottels gewees. Cape Vidal wat naby is het dit egter die moeite werd gemaak. "

Sodwanabaai, Noordkus

Toad Tree Cabins

"Pragtige, skoon strand."

Sodwanabaai, Noordkus

Phumulani Lodge

"Fantasties vir hengel, maar vir net 'n gewone vakansie is die see te ver."

Ballito, Noordkus

Garden Cottage on Zen

"As jy nie naby die strand verblyf kry nie is dit bietjie ongerieflik om veilige parkering te kry om wel na 'n strand toe te gaan."

St. Lucia-riviermonding, Noordkus

Perna Perna St Lucia

"So mooi die see koeie is natuurlik die grootse aantrekking van alles en die mense van die dorp is so verwelkomende."

Meer-en-See, Noordkus

The Nest

"Alleenlik geskik vir oorslaap."

Ballito, Noordkus

45 On Hilary

"Ballito is pragtig met 'n wonderlike kuslyn. Dis ook naby die lughawe en roetes is baie toeganklik."

Mtunzini, Noordkus

@ 93 Accommodation

"Natuurskoon wat roep om verken te word. "

St. Lucia-riviermonding, Noordkus

Gerda's Place

"Pragtige plek, het dit baie geniet daar!"

Willard's Beach, Noordkus

La Ballito 303

"Baie netjies en baie skoon."

Blad
Blad 69 - Wys 2041 tot 2070

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang