Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Noordwes
4.1/5

Lees regte resensies van Noordwes van 3111 geverifieerde gaste.

Indien jy Noordwes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noordwes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordwes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordwes akkommodasie

Bladsy 2 - 831 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

St Andrews is in 'n stil woonbuurt in Klerksdorp geleë. Dié gastehuis bestaan uit 9 gemaklike en suite-kamers, 'n s...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Vanaf R746
R746 R634
per nag, vir 2 mense

A Mountain View Country Estate is op die Fochville-pad, net 9 km buite Parys geleë en word omsoom deur skilderagtig...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kunsvlieghengel
Visvang
Vanaf R746
R746 R634
per nag, vir 2 mense

Langtermyn-verblyf 30% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag, vir 2 mense

Inyala Game Lodge is ideaal vir 'n gesin of vakansiegangers en skuil tussen Ventersdorp en Potchefstroom. Dié lodg...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Melrose Place Guest Rooms bied gerieflike selfsorgverblyf in Potchefstroom. Die gastehuis is 1,2 km vanaf die Noord...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Die Opstal Gastekamers is in die Bailliepark-woonbuurt, naby Potchefstroom se middedorp en die Mooirivier Mall, gel...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)

Opstal Gasteplaas is in die buitewyke van Potchefstroom op die R501 na Carletonville. Die gasteplaas het 20 kamer...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gastesitkamer
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R679
per nag (plek vir 2)

Aloe Accommodation het pragtige en suite-slaapkamers in Wilkoppies, Klerksdorp. Die gastehuis is ideaal geleë naby ...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R679
per nag (plek vir 2)

Weeksdae 15% af!
Vanaf R995
R995 R846
per nag, vir 2 mense

Bushveld Manor is omring deur die natuur en bied ontspannende verblyf net 'n kort ent se ry van verskeie doendinge ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf R995
R995 R846
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)

Cosy - Best Rest Potch bied gerieflike selfsorgverblyf in Potchefstroom. Potchefstroom word beskryf as 'n groot, ak...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Molenhof Gastehuis is geleë op die Bult in Potchefstroom, Noordwes Provinsie. Die verblyf is 1,2 km vanaf die hoofi...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

“O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg, Bob’jane boggom in Magaliesberg. O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg. Tarentale trippel om die boer te terg. Die Kwêvoël kwê in die doringboom. Die wildegans droom op die waterstroom...” Tussen die rooibruin mure van die Magaliesberge, die wildernis...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem