Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Noordwes
4/5

Lees regte resensies van Noordwes van 1540 geverifieerde gaste.

Indien jy Noordwes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noordwes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordwes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordwes akkommodasie

898 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 490
per nag, vir 2 mense

Harties Wellness Centre & Accommodation is 'n rustige paradys wat selfsorg-oornagkamers in Schoemansville, Hartbees...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 5 500
per nag, vir 10 mense

Umgede River Guesthouse bied bekoorlike selfsorgverblyf in Bloemhof, 'n dorp op die oewer van die Vaalrivier. Die h...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Warmbad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag, vir 10 mense

Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 10)

uMntla Private Game Lodge bied selfsorgverblyf op 'n mooi plaas in die hartjie van die bosveld in Noordwes. Daar is...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 10)

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Bophirima Boutique Hotel bied gerieflike selfsorgverblyf en is aan die voetheuwels van die Kgaswane Natuurreservaat...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Warmbad
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Molopo Travel Inn is in die hartjie van Vryburg oorkant die nuwe privaathospitaal en stapafstand van die Molopo Pic...

Konferensiegeriewe
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 2)
Langtermyn-verblyf 15% af!

Kingdom's Place

Selfsorg in Rustenburg, RustenburgNoordwes
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 2)

Dié bekoorlike selfsorg-instansie is tussen Rustenburg en Sun City geleë. Kingdom's Place is in die dorpie Ga-Luka,...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Groot Vyf
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 130
per nag, vir 2 mense

Amaris Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in Lichtenburg in Noordwes. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na ge...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Warmbad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 5 mense

Kiepersol Country Retreat Unit 7 is 'n selfsorgeenheid in Kiepersol Country Retreat net buite Parys, op die grens v...

Konferensiegeriewe
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Konferensiegeriewe
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 5 mense

Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Evergreen River Guest Farm is op 'n privaat plaas op die oewer van die Maricorivier, 9 km buite die klein dorpie Gr...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Braai
Fietsry
Swembad
Troeteldiere op versoek
Braai
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Cradle Spa, Health & Boutique Hotel skuil in die voorheuwels van die Magaliesberge, in die skilderagtige dorpie Har...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)

“O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg, Bob’jane boggom in Magaliesberg. O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg. Tarentale trippel om die boer te terg. Die Kwêvoël kwê in die doringboom. Die wildegans droom op die waterstroom...” Tussen die rooibruin mure van die Magaliesberge, die wildernis...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang