Geverifieerde Resensie
North West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 3111 resensies.
"Die dorp het baie agteruit gegaan en die elektrisiteitskwessie is kommerwekkend."
"Daar is baie om te doen in die omgewing vir alle ouderdomme. Die tonnel by die damwal was egter teleurstellend. Dam in daardie omgewing baie vuil."
"Die elektrisiteits- en waterprobleem is maar 'n groot kopseer. Gelukkig het Modern Farm aan al hierdie behoeftes voldoen."
"Enigste negatiewe, is die dam se water wat nie skoon is nie."
"Compared to its previous status, the town has deteriorated. Street lights and most traffic lights not working."
"My familie bly in die dorp en omliggende plase. Die dorp het baie verval. Meeste van die winkels is toe op 'n Sondag en mens is beperk in terme van restaurante."