Geverifieerde Resensie
North West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 2304 resensies.
"Die systrate word nie onderhou nie. Daar was baie slaggate in die omgewing van Tholo Lodge. "
"Baie netjies en die vars lug doen mens net goed. Baie plekke om te besoek."
Sentraal Potchefstroom, Noordwes
Jakkalsdraai Guest House"Mooi dorp met lekker winkels. Als wat jy nodig mag kry is daar. Ons was gedurende 'n baie besige naweek daar, maar nietemin het ons die dorp baie aangenaam gevind."
"Rustige en pragtige omgewing. Ek neem aan die tuin van Eden uit Bybel se tyd is hier naby."
"Mariko oog is pragtig om te besoek. Let wel, op die hoofweg van Lichtenburg is vol slaggate, neem 'n buite roete as jy na die huis gaan of uit die stad wil kom. Verder baie veilig. "
"It's a lovely place to use as a base if you are travelling to and from Sun City and the Pilanesburg Game Reserve. Very easy to get around and lots of shops for everything you need for your holiday."
"It's just that it was far for us, as we thought that we are going to Magalies. "
"Capellos is 'n heerlike restaurant wat baie vriendelik is. Ons was baie teleurgesteld met Excalibur, die diens was stadig en die kos se kwaliteit was nie baie goed nie. "
"Perfect. Even the neighbours at the shacks are very friendly and peaceful, we did not encounter any noise. I would definitely go there again."
"Naby genoeg aan Harties dat alles binne ry-afstand is sonder om die gevoel dat jy in die natuur is, te verloor."