Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1530 resensies.

Klerksdorp, Noordwes

Alte Welkom Guesthouse

"Genoegsame restaurante en winkels, met ongelooflike vriendelike Afrikaanssprekende mense."

Rustenburg, Noordwes

ATKV Buffelspoort

"Het 'n lekker klimaat. Ligging goed naby groot stede."

Brits, Noordwes

Grasdak Guesthouse

"Baie slaggate en voetgangers."

Wolmaransstad, Noordwes

Dalrene Lodge

"If you can make it to Klerksdorp, go there."

Skeerpoort, Noordwes

The Meadows At Millstream

"Die ligging is voorwaarlik baie sentraal wanneer 'n mens Hartebeespoort besoek."

Bojanala, Noordwes

Magalies Bush Lodge

"Noticed that Bojanala got a lot to offer regarding lodges - the views are just amazing."

Rustenburg, Noordwes

ATKV Buffelspoort

"Daar is 'n eetplekkie Buffalo Grill wat vreeslike lekker etes bedien."

Zeerust, Noordwes

Tapologo Lodge

"Die Dorp is verwaarloos. "

Vryburg, Noordwes

Unity Gasteplaas & Venue

"Ons verkies om buite die dorp te oornag."

Bojanala, Noordwes

Uitkyk @ Boe-Boe's Nest

"Teerpad van Koster is baie sleg met gevaarlike gate wat soms oor altwee kante van die pad strek. Die area self is pragtig."

Rustenburg, Noordwes

Milorho Lodge

"Pure bliss. Amazing views, fresh air. "

Bojanala, Noordwes

Arotin Game Lodge

"A district rich of natural resources and wild animals. The people are friendly and kind."

Rustenburg, Noordwes

Milorho Lodge

"Dis 'n mooi wêreld."

Vryburg, Noordwes

Mag Mar Guesthouse

"Dis maar 'n klein dorpie en nie verskriklik skoon nie, en vol bedelaars en eetplekke is maar min en duur. Dit is maar 'n kleinerige plek."

Rustenburg, Noordwes

Binnebos Gasteplaas

"The travel time from Johannesburg and Pretoria is just right."

Bojanala, Noordwes

Kumbagana Game Lodge

"A beautiful destination."

Rustenburg, Noordwes

Rustenburg Inn

"Rustenburg has plenty of site features which I got to experience."

Rustenburg, Noordwes

ATKV Buffelspoort

"Daar is nie veel om te doen nie, maar dis so lekker rustig daar mens wil nie eintlik iets doen nie."

Bojanala, Noordwes

Flintbeck

"Was verras deur die streek. Dit was baie stil en rustig."

Rustenburg, Noordwes

Obie's Lodge

"It's a great place to visit."

Rustenburg, Noordwes

Rustenburg Inn

"In terms of access to the shopping malls and other places of interest such as the Kgaswane Nature Reserve, they are well located. The area itself is a quiet suburb."

Brits, Noordwes

Angel Oak Guesthouse

"Pad na gastehuis was vol gate en Brits is nie 'n baie skoon dorp nie."

Bojanala, Noordwes

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units

"I just love it as a breakaway or holiday destination."

Delareyville, Noordwes

Mirah

"Die dorpie is biejie klein en daar is nie veel te doen in die dorp self nie, 22 minute buite die dorp is Baberspan, wat 'n verrassing was dit om daar te gaan draai. Daar is 'n voëlreservaat en jy kan tot voëls sien wat jy gewoonlik net by die see sien soos pelikane en seemeeue. Die water is baie skoon. Ek gaan definitief terug soontoe om weer tyd daar te spandeer."

Skeerpoort, Noordwes

The Meadows At Millstream

"Aan te beveel. Ek sou graag 'n detailkaart van die omgewing wou kry. Een soos wat buite by Van Gaalen, die kaasmakery, is."

Rustenburg, Noordwes

Rustenburg Inn

"Would visit North West again."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang