Geverifieerde Resensie
North West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 2304 resensies.
"Koster is 'n plekkie met sy eie bekoring, maar daar is veral oulike plekke in die omgewing."
Sentraal Potchefstroom, Noordwes
Die Kuiergas"Dis darem nie sentraal tussen die besigheidsgedeeltes nie. Die woongebied is stil."
"'n Mooi bestemming wat naby aan Johannesburg is en tot oorlopens toe propvol is met dinge om te doen of jy 7 of 70 jaar oud is. "
"Dit is 'n pragtige en rustige plek, sal graag daar wil gaan aftree!"
Madikwe Wild Reservaat, Noordwes
Tau Game Lodge"Dink Madikwe is slegs op die oorsese mark gemik. Dit is te duur vir gewone Suid-Afrikaners. "
Sentraal Potchefstroom, Noordwes
Die Kuiergas"Die eerste stad wat ons sien sonder enige slaggate in die paaie."
"Baie goed geleë as jy besigheid in Potch het of as jy laat middag van Gauteng Kaap toe ry oor Kimberley om dan hier oor te slaap."
Sentraal Potchefstroom, Noordwes
Die Kuiergas"Potchefstroom is nog een van die min mooi en veilige dorpe in die Noordwes. Baie interessante koffiewinkels en kuierplekke om te besoek. "