Geverifieerde Resensie
Noree Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Noree Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 5 uit 5 gekry volgens 9 resensies.
"Many mountain hills and opportunities to venture. Absolute peace and great open space."
"Ons was nog altyd mal oor die Robertson dorpie en omliggende areas. Hope om te doen en van die beste wynplase in Suid-Afrika en teen heelwat goedkoper pryse."
"Baie om te sien en te doen, die gemeenskap verwelkom besoekers graag."
"Beautiful walking trails, indigenous bulbs, waterfalls and an incredible peace and quiet. Stunning area. "
"Mooiste berge wat tydens sonsopkoms en sonsondergang in die mooiste kleure omtower word. "