Geverifieerde Resensie
Nottingham Road
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nottingham Road bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 128 resensies.
"Die Natalse middellande is van die mooiste dele van ons land. Daar is baie wonderlike eetplekke en winkeltjies. 'n Baie lekker bestemming vir " foodies. "
"Fantastiese wegbreekbestemming, soveel om te sien, doen en beleef in Nottingham Road en omgewing. Uitstekende restaurante, brouerye, kunstenaars en winkeltjies. Absoluut uniek!"
"Nottingham Road het lekker craft bier en gin. Swissland cheesery is definitief 'n goeie keuse as jy hou van kaas en jou kinders wil sien met bokke speel. Ek het ook baie van die blomwinkel, Petals, gehou. Hul het baie opsies vir ruikers en soms die pragtigste wit proteas. "
"Jan en Mariaan se kunsgalery (loodglaswerk en pottebakkery) is 'n besoek werd in Nottingham Road. Nottingham Road is gerieflik naby al die besienswaardighede van die Midlands Meander."
"Dis uit en uit 'n vakansiebestemming. Bietjie aan die duur kant. Daar is baie besienswaardighede en baie dinge om te doen."
"Baie sentraal as jy die Midlands besoek. Lekker eetplekkies, 'n Spar, apteek, dokter."
"Baie duur. geen Pep Store nie, as jy iets onverwags moet koop of nodig het werk 'n boetiek nie lekker nie."
"Totally in love with Nottingham Road and surrounding routes. So many things to do. Had a massage at Brookdale spa which was amazing. Fordun spa was also of a very high standard . Picnic at Swiss land cheese! Can't wait to visit again."
"Lovely places such as Rawdons Hotel (tasty craft beers), The Ugly Duckling (stunning hand-crafted items ranging from décor to furniture), and I would highly recommend the Swissland Cheese Farm on a Sunday, where there is live music, and plenty of people to mingle with whilst having a picnic."
"Die Midland Meander en Nottingham Road bied baie interessante plekkies om te besoek, by te eet en tyd by te spandeer."
"Interessant en elke dag iets nuut ontdek! Nog nie klaar hier gekuier nie."
"Nottingham Road is one of my favourite destinations, but next time I will remember that Spar closes earlier in the area, rather than go at almost 18:00. The staff were kind enough to let us get what we needed."