Geverifieerde Resensie
Observatory
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Observatory bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 8 resensies.
"Daar is baie studente wat nie so goeie maniere het nie en ek moes 2 bakleiery aanskou."
"Alles is so opmekaar! Die strate is baie nou. Swaar verkeer. Alles dinge waaraan 'n persoon moet gewoond raak. Maar het nooit enige probleme ervaar nie. Baie eet- en drinkplekke stapafstand vanaf my blyplek."
"As jy hou van die tipe omgewing, behuising, nou straatjies en tapas eet en uithangplekke. "