Indien jy Okahandja besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Okahandja.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Okahandja Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Okahandja accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Okahandja akkommodasie
2 lekke plekke om te bly
African Dreams Guesthouse
Limestone House is 'n ou plaashuis wat in 1922 gebou is en is slegs 7 km buite Okahandja. Gaste kan 'n egte plaaswe...
Ombo Rest Camp is sowat 12 km noord van Okahandja op die Hochfeldpad geleë. Dié unieke omgewing huisves 'n verskeid...
Ombo Rest Campsite is ongeveer 12 km noord van Okahandja op die Hochfeldpad geleë. Hierdie unieke omgewing is die t...
Okapuka Safari Lodge bied 'n unieke Afrika-wildervaring op die drumpel van Namibië se hoofstad, Windhoek. Dit is di...
ABG's Apartment 2 is in Khomas, Namibië. Die woonstel het geriewe, wat dit ideaal maak vir vakansiegangers om die p...
The Farmhouse is 'n lieflike selfsorghuis in die Otjozondjupa-streek in Namibië. Dis die ideale bestemming vir dieg...