Indien jy Olifantkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Olifantkus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Olifantkus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elephant Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Olifantkus akkommodasie
285 lekke plekke om te bly
St Lucia Villa Mia 5 is in St. Lucia en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby 'n rits wink...
St Lucia Villa Mia 6 is in St. Lucia en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkel...
St Lucia Villa Mia 8 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige kompleks in St Lucia en is ideaal vir 'n gesin of groep ...
Ndiza Lodge en Cabanas is in St Lucia in KwaZulu-Natal. Die lodge het 'n houtdek wat uitsigte oor die see en 'n ged...
Bonamanzi is 'n privaat wildreservaat wat oor 4000 hektaar in Hluhluwe strek. Dit is 'n natuur-erfenisgebied en wor...
Villa Mia 9 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorpie St. Lucia. Die kompleks is binne maklike...
Sodwana Bay Lodge Cottages is in die ongerepte oostelike kus, in Sodwanabaai geleë. Ons het landelike chalets en j...
Forest Villa's bied luukse verblyf in die hartjie van die tropiese St Lucia en grens aan die Isimangaliso Wêrelderf...
The Fever Tree is op die rand van die dorp Hluhluwe geleë. Dit is 15 minute vanaf die Hluhluwe-iMofolozi Wild Reser...
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units is aan die Noordkus van KwaZulu-Natal in die dorpie St. Lucia geleë. Ons bie...