Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4650 reviews.
"Ongelukkig te kort verblyf om Howick te kon verken, maar die plekke wat ons wel aangedoen het was voorwaar van die mooiste natuur in die omtrek."
Pietermaritzburg, Escape From Durban
The Hidden Inn"Another failed SA city run into the ground by incompetence and corruption."
South Coast, Escape From Durban
From the Nest Beachfront Apartment"Ons het regtig winkels en restaurante naby ons gemis. Daar het ook baie rommel by die strand uitgespoel."
"I am from Cape Town and was looking for a safe place to have holiday. Ballito was very safe."
"My family stays here and I grew up coming to Margate for holiday. I have a very deep love for it in my heart."
"Dis baie lekkerder vir ons by die kleiner strande soos Manaba, Uvongo en Lucien. Margate raak soms net te besig."
Richards Bay, Escape From Durban
Wild Rocks Accommodation Bachelor Apartments"There is not much tourism options, but I enjoyed the visit with friends and family."
"Ballito is a beautiful, peaceful area that is very close to the beach, the airport and the mall is very close. There is a lot to do in the area. Absolutely amazing travel destination indeed."
"Lekker plek om rustig te gaan vakansie hou, mooi strand om te gaan stap, maar ongelukkig nie dierevriendelik in die dorp nie. Munisipale verval is in verskeie plekke sigbaar."
"Wonderful to not have to experience loadshedding every day. Fantastic home away from home."
"The Ballito surf school was a stand-out and restaurants are amazing - must try the bunny chow and even the durbs pizza."
Port Edward, Escape From Durban
Leisure Bay Self-catering"Ons was nie in Port Edward self nie, maar die strand by Leisure Bay was baie skoon en lekker, ons was ook by Beaver Creek koffieplaas en Mac Bananas."
Port Edward, Escape From Durban
TO Strand Vakansieoord"A variety of pleasant places to visit, and a beautiful seaside spot."
"Vriendelike, oulike kuierdorpie en ons is altyd lief daarvoor om daarheen te gaan. Ek dink net die instandhouding het bietjie agterweë gebly, veral die dorpspaadjies."
"Ek was aangenaam verras met die dorpie. Het tevore slegs die waterval gaan sien. Veral die ouer deel is pragtig en boomryk met outydse huisies. Dat daar baie gebeur in die dorpie, is duidelik, te oordeel aan kennisgewingborde en motors by sale op 'n Donderdagmôre. Die mense, ook in die winkels, is vriendelik en behulpsaam. Die Midlands Meander is ook vinnig bereikbaar hiervandaan."
"Ons het nie veel van Howick uit 'n toeriste-oogpunt gesien nie, maar ek was by ongevalle in die hospitaal en het uitsonderlike diens ontvang."