Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
"Will definitely be back next year. Locals are so friendly, the beach is clean and well-kept. Overall enjoyed my vacation"
"Ons was voorheen al in Ramsgate op vakansie. Hierdie "beach club" is valse voorwensels en dit is nie net ons wat so ongelukkig is nie. Baie ander mense het gekla."
"Margate-strand en besighede nie baie aangenaam nie, maar Ramsgate was uitstekend."
"Excellent location. Lovely beach walks along the brick pathways. Not being allowed to swim in the sea was a big disappointment but we all know why that happened! Regardless, we would definitely come back to Licorna Beach!"
"Kleindorpie. Weg van die gejaag van die stede. Lekker plek om weg te breek en bietjie gedagtes skoon te kry. Het als wat mens kan verwag en hoef nie ver te ry om die nodige te kry nie."
"Wel 'n beslommernis om op die strand te kom met die deursoek van die motor elke keer opsoek na drank. Net om by die parkeerarea verskeie vakansiegangers met drank in die hand te sien. Het Zinkwazi strand meer geniet! Mtunzini se natuurskoon is egter pragtig asook mooi strande met sandduine."
"From Rocky Bay further down is great. Further up most beaches are closed due to being dirty and sewage problems from the rivers."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
The Lighthouse Inn"Ons was in die plaaslike winkels in Port Edward en die meeste het Afrikaans gepraat en was baie vriendelik. Ons het sommer tuis gevoel."
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
African Dreaming"If you are looking for tranquillity and quality rest it is a perfect choice to go to."
"Ons was laas in La Ballito gewees in 1994. Die dorp self het baie uitgebrei, maar Ballito is maar nog dieselfde wonderlike strand."
"Good central location with a lovely beach and good restaurants. Quieter than adjacent large beaches."
"Uvongo is ons gunsteling vakansie-omgewing, net jammerte van die toestand van die strand, Pebble beach. Die seewater is baie vuil en die gewilde roomys winkeltjie by die strand het heeltemal agteruitgegaan."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Eight Palms"Having last lived on the South Coast in 2014 and not being back since, it is very sad to see how the area has deteriorated. But, there are still many lovely places to visit and enjoy."
"Margate is a perfect holiday destination for all ages. It's a small town, not over crowded."