Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Die plekkie is klein en daar is uit die aard van die saak nie veel op die dorpie self te doen nie. Dit is egter naby baie ander attraksies, wat dit 'n lekker bestemming maak. Die groot aantal gholfbane in die omgewing maak dit 'n uitstekende bestemming vir gholfspelers wat 'n rondte in die oggend wil gaan speel en die res van die dag saam met die gesin wil deurbring."
"La Lucia is well positioned for a visit to Durban & surroundings, and access to the North Coast. Proximity to the King Shaka airport and all the major thoroughfares is a great plus. Umhlanga and all its current mod cons (restaurants, the astounding Theatre of Shopping etc) is nearby and is also a great benefit. "
"St Lucia is 'n pragtige kusdorpie, maar die swak dienslewering van die stadsraad is 'n probleem."
"Nie veel om te doen nie, maar die strande is baie skoon en Margate is nie ver daarvan af nie."
"'n Baie mooi dorpie geleë tussen oerwoud en see in 'n beskermde wildernis, waar mens waarlik rustigheid vind en sommer lekker kan ontspan en uitrus!"
"Ballito is ons gunsteling. Dit is kleiner as Umhlanga en dus nie so besig nie. Dit voel asof jy weg is van die stad. Ignoreer die snelweg en ry eerder langs die kus na Ballito, dan geniet jy die natuurskoon en die pad is in 'n goeie toestand. Daar is genoeg eetplekke om te kuier en oorde waar jy van hulle swembaddens gebruik kan maak. Die strand is pragtig en by Ballito is daar 'n wandellaan wat jou laat stap al langs die strand. Ballito is heerlik warm in die dag, maar wanneer die son sak moet jy jou baadjie by jou hê."
"Daar is blykbaar probleme met inbrake in die omgewing vanweë die relatiewe nabyheid van informele nederstettings. 'n Mens moet net versigtig wees om in aand daar te stap en moet verkieslik nie saans strand toe gaan nie."
"Dit was die eerste keer dat ek in Uvongo gaan vakansie hou het. Ek was beïndruk hoe skoon en netjies die strand was."
Shelly Beach, Escape From Durban
Madge Cottage"Goed geleë, naby die twee groot winkelsentrums wat uit 'n besigheidsoogpunt wonderlik is."
Manaba Beach, Escape From Durban
C-Front 11"Seker een van die grootste trekpleisters, is die pad wat teen die kus afloop, waar 'n mens veilig en gemaklik kan stap."