Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4650 reviews.
Pietermaritzburg, Escape From Durban
Thorn Tree Lodge and Conference Centre"Verbasend skoon gewees. Baie winkels en industriële besighede. Die paaie in die dorp kort 'n bietjie aandag."
"Ek het ook tyddeel in Umhlanga, die nuwe Mall bied soveel meer en dra by tot 'n goeie vakansiebestemming."
Pietermaritzburg, Escape From Durban
Kwa Ntofontofo"It's alright, but obviously it's a small town."
"Pragtig skoon met bekostigbare eetplekke. Boemelaars is daar baie, maar nie steurend nie. Tidy Towns doen uitstekend!"
"What a beautiful place to visit. Love that it has the bush and ocean. Cape Vidal is a must. Such a pity the showers at the beach don't work. Not even mentioning the state of the beach toilets, what a mess!"
"Nie so gehawend soos verder suid nie. Ballito is sentraal in die Suid/Noordkus met goeie winkels en kuierplekke."
"Dit was my eerste keer by die see en ek moet sê ek het dit baie geniet en sal beslis weer teruggaan."
"Promenade is 'n heerlike kuierplekkie. As jy lief is vir die see, is dit die plek om te gaan."
"Die dorpie is baie vervalle. Die omgewing om die dorp is mooi, maar in die dorpie self voel mens glad nie veilig nie. Die boere en van die dorpsmense hou die dorp aan die gang. Met loadshedding is die dorp pikdonker - daar is min moeite gemaak om dienste aan die gang te hou. Die hoofpaaie na/van die dorp is nie in 'n slegte toestand nie, maar tog is daar 'n paar slaggate en die enkelbane saam met baie trokke maak vir 'n gevaarlike reis."
Port Shepstone, Escape From Durban
At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate"Port Shepstone is 'n entjie se ry en die Suidkuspad kan soms besig wees."
"Baie mooi area, wild. Bedelaars en middelverslaafdes maak dit plek-plek soms ongemaklik. Cape Vidal is goed om te besoek om die ongemaklike situasies te vermy."
"Margate het beslis agteruit gegaan vandat ons die vorige keer daar gekuier het. Paaie het baie potholes, veral nie baie geskik vir motorfietse nie."