Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Graceland Guesthouse"Die ideale plek waar jy kan asemhaal en weer die reset-knoppie druk. "
Mooinooi, Ontsnap Uit Johannesburg
Gracepoint Guesthouse"It's central and close to all tourist attractions."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Alhoewel hulle die Groot 5 adverteer, was daar niks in sig nie. Ook geen van die ander gaste waarmee ons gepraat het, het enige van die Groot 5 gesien nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Le Franz"Baie oulike stil dorpie wat my definitief weer sal sien! Vriendelike klompie mense! "
Buffelspoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Rockridge Buffelspoort"Daar is oulike plekke in Buffelspoort en ek sal weer die area besoek."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
View on the Vaal"Die drinkwater-situasie is onaanvaarbaar en die rivier ruik!"
Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Greenwoods Selfsorg"Lekker stil area naby die besige Menlyn."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Ons is baie opgewonde om weer te kom besoek."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Summerplace Self-catering"Great place for travel but access to certain places was a problem."
Fochville, Ontsnap Uit Johannesburg
Fochville Guesthouse"Heerlik geëet by Mementos. Die hoenderlewertjies was 'n baie groot porsie en die hamburgers was fantasties. "
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Baie rustige dorpie, nie die gejaag van die stadslewe nie. Het nog die plaasatmosfeer."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Elwanu"Min mense is bewus van die juweel (met die Groot 5) op Gauteng se voorstoep. Miskien moet ons dit geheim hou."
Paul Roux, Ontsnap Uit Johannesburg
Rosenhof Exclusive Country Lodge"Paul Roux has many beautiful old sandstone buildings from years gone by."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Honey Lodge"Awesome place for game drive and great weekend getaway."
Shere, Ontsnap Uit Johannesburg
Lubbenhof"Sentraal geleë met baie om te doen veral vir klein kinders. "
Kroondal, Ontsnap Uit Johannesburg
Adem Guest Farm"Dit is nie meer die pragtige ou Duitse nedersetting van ouds nie. Dit is ‘n myndorp."
Lynnwood Ridge, Ontsnap Uit Johannesburg
Lynn Ridge Guesthouse"Will return next time in that area."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Sal graag weer wil terug gaan. Daar is soveel winkeltjies en restaurante wat ek nog wil besoek. Dis 'n juweel van die Vrystaat!"