Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5588 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Le Grand Chateau"Pragtige klein dorpie. Breë straat is vol klein eetplekkies, en kunswinkeltjies."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
La Motte Gastehuis"Ideale ligging naby Clarens en Golden Gate NP."
Flamwood, Ontsnap Uit Johannesburg
Strydom Stop and Stay"Die omgewing het net baie slegte slaggate."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Dimalachite River Lodge & Nature Resort"Baie om te doen en te sien in die omgewing."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Baie mooi dorp, baie dinge om te doen. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Ons het nie groot wild gesien nie, so ek dink daar is te min. 'n Mens ry ook nogal baie onder kragkabels, iets wat ek voor die tyd sou wou weet. "
Bethal, Ontsnap Uit Johannesburg
The Lodge Bethal"Ons was net in-en-uit die dorp, nie daar deurgery sodat ek 'n opinie kan gee nie. Heidelberg is baie mooi met al die ou huise en geboue."
Hartbeeshoek, Ontsnap Uit Johannesburg
Highlander Trout Lodge"Naby Harties sonder om in die verkeer te wees. Toegang na beide kante van die damwal. naby lekker plekkies soos French Toast-koffiewinkel en De Vette Mossel-restaurant. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Was heerlik om self rond te ry en wild te gaan kyk en ons sal weer gaan! Goeie waarde vir geld! Het baie wild gesien, behalwe olifante, maar hopelik volgende keer. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Doringbos Lodge"Baie oulike dorpie. Baie besig met aktiwiteite oor naweke. Die avontuurlustige sal iets daar kry om te doen."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Tropicana Lodge & Function Venue"Naby stede. Goeie eetplekke. Vir 'n dag uit is dit ideaal."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"Bietjie aan die stil kant, verwarring met paaie agv gebrek aan aanwysings."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"Was baie droog agv van watertekort en droogte. Cullinan is 'n pragtige ou myndorp. "
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Woodland Gardens"Nice and quick break out of the city within an hours drive. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Daar is heelwat te doen in Parys self. Ons het by O's gaan aandete eet en ek kan dit enige tyd met geruste hart aanbeveel. Die kos en diens was uit die boonste rakke. Ons het The Dell Cheetah Centre ook besoek en was dit ook `n baie aangename en interessante ondervinding. Sal dit ook aanbeveel. The Dog and Fig Pub and Grill was ook `n goeie ondervinding en sal ons weer daar besoek aflê."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Dell"Parys word ongelukkig bemark vir die oorsese mark. Die plekkies is baie duur."
Hartbeeshoek, Ontsnap Uit Johannesburg
Millstream Inn Guest House"Dis 'n wonderlike area met baie om te doen en oulike restaurante en pubs."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Parys is goed geleë en daar is baie sienswaardighede ... alles is om jou en jy het nie nodig om ure te ry om daar uit te kom nie. Ek dink net dat die boeregemeenskap 'n bietjie meer by die ekonomiese welstand van die dorpie betrek moet word soos bv. by boeremarkte. "
Queenswood, Ontsnap Uit Johannesburg
Queensrest"Ek kom verseker in Julie weer en vertel dit vir al weet leef en beef!"
Waterkloof Glen, Ontsnap Uit Johannesburg
The Aviary"Veilig met beheerde toegang. Baie sentraal in die ooste van Pretoria."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Potchefstroom is 'n heerlike plek om te kuier."