Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Smilin Thru Resort"Baie oulike ou dorpie met ongeloofflike vriendelike mense. Kan net glad nie vars vis daar kry nie. Dit was nogal snaaks. "
Elarduspark, Ontsnap Uit Johannesburg
Private Apartments"Nie te ver van Internasionale Lughawe. Groot sentrums in radius van 7 km. Was meer as voldoende vir ons doeleindes. "
Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk"Ek sou trots wees om so 'n plek te kan bemark."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Feather & Fork Guesthouse"What a lovely town. Full of interesting shops and restaurants with friendly people and lots to do and see. Prices are also very reasonable."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Dis altyd lekker om soontoe te ry en al die besienswaardighede, stalletjies en restaurant wat mens kan besoek. Ons het selfs die Elephant Sanctuary besoek voor ons by Out of Africa lodge ingeklok het."
Heilbron, Ontsnap Uit Johannesburg
Donsveertjie Gasteplaas & Venue"Vegkop besoek was beslis die moeite werd. Terrein word pragtig onderhou."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Dinokeng is 'n pragtige reservaat wat nie die blootstelling daar buite kry wat dit eintlik verdien nie. Maar dan, dis 'n juweel van 'n plek wat jy nie met iemand wil deel nie (tong in die kies en met 'n oog-knip)."
Queenswood, Ontsnap Uit Johannesburg
Our Place"Dit was vir ons naby genoeg geleë vir ons situasie."
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Ameri Cottage"I will refer friends and family for this place."
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Ntidi Resort"Dis so naby aan baie aktiwiteite en ook Hartbeespoortdam. Baie restaurante in die omgewing. Kinders kan kaskar ry, perdry, swem."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Very safe place, even for the kids."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Lavender Cottage"We often go to Fouriesburg. Lovely little town. More people should know about Fouriesburg."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Paaie baie sleg, maar verder baie lekker in die natuur."
Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
Dumelang Guest Lodge"Nice play to stay. I will definitely go there again next time."
Moreletapark, Ontsnap Uit Johannesburg
Bornmansrus Self-catering Flatlet"Al die hospitale is naby."
Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg
The Kingdom Resort"Ons geniet die altyd reservaat."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Kuiergas"Het net gewerk by Danel, wel lekker geëet by Karoo."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Die dorpie is definitief die moeite werd om te besoek! 'n Groot verskeidenheid koffiewinkels, restaurante en pragtige winkeltjies."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Tranquillity Spa Lodge"Ons was die Sondag in Dinokeng en het 'n selfrypas bekom teen 'n baie billike prys. Ons het baie wild te sien gekry, selfs die leeus. Die kaart is verstaanbaar en die paadjies mooi genommer en uitgewys. Daar is 'n paar plekke waar ons bietjie verdwaal het omdat 'n padaanwyser gedraai was, maar ons het gou weer ons pad gevind by die volgende padaanwyser."
Montana Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Lalapalm Privaat Gaste Kamer"Montana omgewing is baie mooi, veral die plantegroei en die Kolonnade Winkelsentrum bied omtrent alles vir inkopies en uiteet. "