Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Five Pebbles on Piece of Africa"Bietjie meer advies rondom ligging van verskillende wild spesies met die self drive."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Femnet Huis"Paaie in dorp uiters is swak. Sal mense aanraai om tweekeer te dink oor in die dorp oorbly. Paaie na Kroonstad ook baie swak."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Cul-de-sac Gastehuis"Alles naby mekaar en naby die universiteit."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Casa la Gracia"The municipality must please have a look at the tar roads and fix it, especially the ones in town."
Montana Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Montana Cape House"Uitstekende, mooi area en gerieflik geleë."
Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
Muckleneuk Manor"Great place, will recommend it to anyone traveling to UNISA."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Rustenzicht"Rustenburg is 'n baie vriendelike dorp skoon en netjies. Alles wat jy kan nodig kry is in die dorp beskikbaar."
Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Cape Cottage"Great nice and quiet relaxing area near everything."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverbush Lodge"Ons het nie regtig tyd gehad om die dorp te verken nie, so ek kan nie regtig kommentaar lewer nie. Wat ek wel kan sê is die paaie het drasties aandag nodig. Die "potholes" is verskriklik."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Hill Manor"Soos enige plek in Suid-Afrika is die netheid van strate en versorging van sypaadjies 'n uitdaging. Ons besoek nie Potch as toeristebestemming nie, maar omdat ons 'n kind aan die PUK het."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Parys is 'n pragtige vakansie dorpie met die heerlikste eetplekke en winkels. Net baie jammer op Sondae aande is daar baie min eetplekke oop."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Tu-Vrede Guesthouse"Definitief die moeite werd om te besoek. Restaurante kan bietjie meer thought in hulle menu's sit en ook vir kinders cater. Hulle is regtig duur."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Herberg vir Afrika"Ek dink dis 'n rustige plek. Verskeidenheid van alles. Ek dink as ek weer eendag studeer gaan ek vir NWU verkies. "
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Stillwaters Waterfront Apartments"Naby aan Pretoria aangesien ek dringend moes huis toe vir probleem by my huis."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Het nie al die Groot Vyf gesien nie, maar vir die moontlikheid is die ligging van Dinokeng baie gunstig."
Lindley, Ontsnap Uit Johannesburg
Lindley Hotel"Pragtige plattelandse dorpie. Stille rustigheid. Baie geskiedenis. Lieflike kerk en ou geboue. Dis beslis die moeite werd om te besoek."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Klein Parys"Parys is 'n heerlike plek om te besoek. Die enigste probleem is dat ons nêrens inligting raak gelees het dat die meeste winkels op die dorpie op Maandae toe is nie. Ek het spesiaal my suster soontoe geneem (sy was nog nooit daar nie) om die winkeltjies te ervaar en was regtig teleurgesteld met dit."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Tu-Vrede Guesthouse"Baie besienswaardighede en 'n goeie plek om te ontvlug van die gejaag in die stad."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Definitief die moeite werd en pragtige wêreld."