Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8306 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Klipdrif Guest House"Ons was aangenaam verras met Parys as toeristebestemming. Slaggate in sommige teerstrate is nogal lastig en kan toeriste pla."
Silver Lakes, Ontsnap Uit Johannesburg
Silver Palms Guest House"Baie lekker plek met 'n goeie gholfbaan wat jou gholf goed sal toets!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverbush Lodge"'n Lieflike dorpie met baie antiek- en kunswinkels. "
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Umbabala Bush Camp"Baie dinge om te doen waarvaan ek nie geweet het nie. Pragtige natuurlewe en definitief 'n plek om te gaan ontspan en vergeet van die lewe in die stad!"
Oude Dorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Oude Dorp is pragtig - ons eerste besoek. Soek nou al vir jare iets naby Potch omdat ons kinders daar studeer. Ons wil nie regtig in 'n gastehuis bly nie, maar het nie geweet waar en hoe veilig iets buite die dorp was nie. Hierdie is definitief 'n goeie wegbreek vir studente en hulle ouers wat net weer bietjie saam wil kuier. Uitstekend!"
Secunda, Ontsnap Uit Johannesburg
D'Vine Guesthouse"Secunda is 'n ontwikkelende dorp met heelwat nuwe geleenthede en attraksies. 'n Rit na Bethal is beslis die moeite werd."
Secunda, Ontsnap Uit Johannesburg
13 Hobson"We were not in the area except in our accommodation but the town seemed cleaner than most."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"Nice neighbourhood, quiet and safe."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Village Self-Catering"Lovely, blissful and environmentally friendly area."
Waverley, Ontsnap Uit Johannesburg
Waverleysrest"Waverley self is nie 'n toeristebestemming nie maar dit is wel so geleë dat dit binne afstand is van baie plekke om te besoek. Die vlooimark by Kollonade. Die China Mall. Dit is ook naby Menlyn Shopping Centre en baie ander Malls om vir die dag uit te gaan. Dit is ook so geleë dat hospitale ens. bereik kan word. Ons was ook uit vir die dag na Hartebeespoortdam. Dit is gerieflik en sentraal geleë."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Belle Vue Guesthouse"Baie mooi en skoon omgewing - het geen probleme opgetel nie."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Kleinplaas Guest Farm"Mal oor Potchefstroom! Hemel op aarde."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Belle Vue Guesthouse"Prettige daguitstappies, soos die kabelkar en Pretville, kan beslis aanbeveeel word. Die kabelkar en die Hero's-restaurant word sterk aanbeveel. Die kos en skemerkelkies (teen R25) by Hero's is 'n wenner."
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Die eerste keer wat ons in Kosmos was, vind dit 'n betowerende plekkie."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
@ Harties Accommodation"Schoemansville bied 'n groot verskeidnheid aktiwiteite, akkommodasie en besighede aan elkeen wat besoek aflê aan die rustige dorpie."
Hartbeeshoek, Ontsnap Uit Johannesburg
B'sorah Luxury Tent"Dit is wonderlik want dit is nie ver van ons huis af nie. So ideaal vir 'n naweekwegbreek!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
River Cottages"Lieflike dorpie propvol oulike plekkies om te besoek. Kosplekkies uit die boonste rakke. "
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
The Art Guesthouse"Daar's baie om te sien en baie om te doen."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Kondensmelk"'n Wonderlike en oulike klein dorpie so naby Johannesburg. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
6 Rooms on 6 Middle Street"Nog eg plattelands en nie te veel gekommersialiseer nie. Sal beslis weer 'n draai gaan maak."