Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Studios @ Delver"Interesting busy town during the Rhino Rally. The locals were very friendly and accommodating. We enjoyed the Church fete."
Waverley, Ontsnap Uit Johannesburg
Waverleysrest"Pragtige, rustige deel van Pretoria - mal daaroor!"
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Thirsty Falls"Die dorpie self is baie verwaarloos, maar die nabye omgewing is mooi en jy moet by 'n plek bespreek om die beste van die omgewing te ervaar."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Kwena Lodge"Potchefstroom is 'n mooi plek met baie winkels waar mens jouself kan geniet."
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Grand Central Guesthouse Rustenburg"'n Dorp onder enstige ekonomiese druk. Hul gastehuise verdien ondersteuning. Wees behulpsaam met raad en stel Grand Central se probleme reg!"
Rietfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Aan Die Voet Van Die Magalies"Stayed here because they are close to family."
Flamwood, Ontsnap Uit Johannesburg
Gemstone Guest House"Sou nie juis sê dit is 'n toeristebestemming nie. Wel 'n goeie buurt om te oornag."
Mogwase Unit 4, Ontsnap Uit Johannesburg
Sharodin Bed and Breakfast"Sad to see all the animals (donkeys, cows, dogs) roaming the streets."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Parys is 'n droombestemming vir enigiemand wat uit Gauteng se besigheid wil ontsnap. Daar is so baie om te doen dat 'n naweek net nie genoeg is nie. Die besighede is volop en bied 'n groot verskeidenheid. Die dorpie is ook bekostigbaar en die mense baie vriendelik."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Maroela Treetop Lodge"Dinokeng is baie belowend. Sal dit baie graag weer wil besoek, maar dan sonder die gejuig en gejubel van ander gaste wat duidelik nie 'n bosveldervaring soek nie. Die self drive-kaart kort 'n opgradering - heelwat van die punte is nêrens op die kaart te siene nie. Mystic Monkeys 'n belewenis! Heerlik geëet by Ngata Lodge. "
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Veldflora Country Cottages"Gaan loer in by New Harmony Farm op die pad na Veldflora. Ruth verkoop eiers en bevrore hoender van waarlik vrylopende hoenders."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"It is ideal for sleeping and relaxing indoors. It is not for sightseeing as it's amongst residents and not up in the mountain."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Goedgeleë"Lovely little town! We didn't feel there was much to do in town but if you intend to stay in and read then this is the perfect place. "
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
The Highland Inn"Sal Bethlehem weer in die toekoms besoek en meer tyd spandeer."
Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
N&A Guest House"Was my eerste keer in Garsfontein - ken nie regtig die area nie."
Montana, Ontsnap Uit Johannesburg
Silver Mist Montana"Is in die stad, maar 'n plattelandse atmosfeer."
Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk"Went into hospital and the stay was perfect."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Nullarbor Cottages"Very neat and quiet area, not too far from the city but far enough to feel away from the rush. There are lots of outdoor activities and places to relax and grab a bite to eat."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Woodlands Country Lodge"Om Parys te besoek is altyd 'n aangename ervaring met restaurante met goeie kos en die diens is altyd vriendelik. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Abberdale Cottage"Baie oulike dorpie met lekker restaurante en winkeltjies."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Art Lovers Guesthouse"Was verras deur hoeveel die een straat bied! Baie lekker restaurante orals. "