Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Shumba Valley Guest Farm Caravan and Camping"Baie mooi klein dorp."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Parys is werklik 'n belewenis, om slegs 150km vanaf JHB af te ry en hierdie dorpe te besoek op 'n naweek is definitief die moeite werd. Koffie winkels, antieke winkels van die boonste gehalte, lekke gees in die aande by die restuarante en die vriendlikste mense wat ek al teëgekom het. Parys en sy gasvreiheid sal ons definitief gou weer sien."
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Grand Central Guesthouse Rustenburg"It's a beautiful town to visit. The beauty of it, is that one can drive to Sun City without stress. Good shopping place."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Miss Ellie's Guest House"Paaie in dorp word herstel wat 'n baie goeie teken is!"
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
La Motte Gastehuis"It was different from the typical holiday spots, we enjoyed Clarens and the drive around, not much to do though."
Vrede, Ontsnap Uit Johannesburg
Langberg Events"Klein dorpie. Eagles pub is 'n goeie plek om die rugby te gaan kyk en iets te eet. Leeu plaas naby is 'n besoek werd."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Rooistoffel Se Dorpshuis"Baie klein maar aangename dorpie. Die mense is so vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer soontoe gaan."
Mooinooi, Ontsnap Uit Johannesburg
Gracepoint Guesthouse"We did not go around Mooinooi a lot. But it's a small and quiet place to relax. It is also close to other places of interest. "
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Shumba Valley Guest Farm Caravan and Camping"Baie klein dorpie, maar die sakekern was redelik goed onderstaun deur besoekers. Clarens wat 35 km vanaf Fouriesburg gelee is, was natuurlik 'n belewenis oor die langnaweek."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sandstone Chameleon Guest House"Fouriesburg is klein maar in die omliggende gebied is daar baie om te doen en sien. Selfs indien 'n mens na die "Lesotho Highlands Water Scheme" toe gaan. "
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Terra Casa"Pragtige dorp, het vergeet hoe mooi die berge is."
Die Bult, Ontsnap Uit Johannesburg
Molenhof Gastehuis"Besig, baie studente. Molenhof aangenaam stil en rustig."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
KwaThabisile Game Lodge"Ons het vir die dag deurgery na Mongena reservaat toe en dit was regtig 'n belewenis en die moeite werd."
Die Bult, Ontsnap Uit Johannesburg
Molenhof Gastehuis"Die Bult het 'n lekker "vibe". Ek was self 'n PUK-student en die Bult is vol skatte en herinneringe!"