Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
La Dolce Vita Guest House"Die area is pragtig die natuurskoon was ongelooflik. Ek was mal oor die uitsig en die stilte."
Lynnwood, Ontsnap Uit Johannesburg
Sandman Accommodation"Baie lekker area om in te bly, maar tog naby aan die besige stadslewe."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Tu-Vrede Guesthouse"Daar is te veel om te sien in een dag. Indien ek raad kan gee, besoek die inligtingsentrum en beplan waarheen julle wil gaan. Was al verskeie kere in Parys maar het nou eers die Bessieplaas en O`s Restaurant ontdek wat wonderlik was. "
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"As jy klein interessante eetplekkies naby die stad soek - probeer gerus."
Mooinooi, Ontsnap Uit Johannesburg
Mamagalie Lodge"Daar is 'n winkelsentrum wat aan al mens se behoeftes sal voorsien met 'n groot Spar en Wimpy, ens."
Meiringspark, Ontsnap Uit Johannesburg
Largo Guest House"Die gastehuis is baie naby aan 'n kroeg, Spar met maklike toegang tot die N12."
Wonderboom, Ontsnap Uit Johannesburg
Coral Tree House"Baie om te doen en baie interessante winkels."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Big Creek Guest Lodge"Pragtige gebied. Spar in Magaliesburg is uitstekend, goeie bakkery sowel as groente en vrugte is vars. Vleisgedeelte baie goed en pryse baie billik. Dankie vir LekkeSlaap wat my bespreking so goed hanteer het."
Mayville, Ontsnap Uit Johannesburg
Answa's Guesthouse & Self-Catering"Besoek Maders restaurant vir ontbyt ..."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Thekwane Holiday House"Puik en toeganlik en is 'n klipgooi weg van die stad en sy gevoel, baie diere gesien, sal graag my eie plek wil bekom in die reservaat."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Pockets Place Guest Farm"A beautiful little piece of heaven on earth with all the gorgeous mountains, fauna and flora. A wonderful getaway from the busy life of the city."
Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg
Butlers Crown Guest House"Nie 'n vakansie-bestemming nie. Dis 'n woonbuurt in Klerksdorp."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Lekker wegkom, ontspannende dorpie. Jy kan bietjie van alles vergeet en die kunstige atmosfeer geniet en die natuurskoon inneem."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Big Tree Guesthouse"Brits word te min geadverteer en dit is wonderlike area om net vir 'n vinnige naweek weg te breek vanaf Gauteng."
Sinoville, Ontsnap Uit Johannesburg
Salve" Het lank in die omgewing gebly en Sinnoville bly my gunsteling."