Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
La Croche Guest Lodge"Maybe the municipality can attend to the potholes and aesthetic character of this beautiful old town."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Ons het die begeleide stap van 3 ure deur die reservaat baie geniet. Dinokeng is nader aan Pretoria as die Wildtuin en het ook die Groot Vyf. Paaie moet egter meer gereeld geskraap word."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Cozy Kosmos"Baie besieningswaardighede en 'n mooi area on net te ontspan."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Villa Paradiso Country Manor"Lieflike plek, ek besoek dit gereeld. Naby geleë, maar die paaie kan gerus bietjie opgeknap word."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Villa Paradiso Country Manor"Die kabelkar is 'n definitiewe moet! Baie verras gewees met die dag uit op hom, en die zoo is heel verbasend skoon."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Stay Harties Accommodation"Dis 'n lekker naweek-wegbreek - met warmer weer as Johannesburg vir die winter-toeris."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Tu-Vrede Guesthouse"Parys is an amazing town. I met Christo Meyer in the North West for a tour of the Vredefort crater. This was the highlight of our trip."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rambling Rapids"As jy heerlike ontbyt teenaan die rivier wil geniet, met veral die kalmte en die mooiste uitsig op die water, is O's restaurant die plek!"
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Grondpaaie nie orals in goeie toestand nie."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Hartbeespoort Holiday Resort"Hartbeespoort is 'n baie lekker omgewing met baie om te doen vir oud en jonk."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
The Real Boathouse"Lieflike plek, net die dam wat sleg lyk met al die besoedeling daarop."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Bauhenia Potchefstroom"Pragtige, geskiedkundige studentedorpie met Afrikaans as voertaal ook in die restaurant waar ons geëet het."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Animals are easily spotted and ease-of-access is a breeze due to its proximity from PTA and JHB. The butcher has tasty meat, and there are plenty of spots to spend time in the reserve."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
ThatchView"Lekker geleë vir n vinnige wegbreek met baie om te doen en lekker eetplekke."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Campus Self-catering"Baie mooi dorp, net jammer dat die dorp nie onderhou word nie."
Reitz, Ontsnap Uit Johannesburg
Kwa Thabileng River Lodge"Pulani Guesthouse has good coffee and cake and Sentrale Slaghuis has the best biltong."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"Beeldskone klein dorpie, met klein, maar oulike winkels en restaurante om by rond te loop. Was vir die bier-fees daar en dit was heerlik! Sal verseker weer terugkom vir die volgende een. Skoon en netjiese dorpie wat 'n mens se hart steel! Gaan die myntoer met die volgende naweek kom verken."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Le Grand Chateau"Wat 'n heerlike ontsnapping uit die stad se geraas. Dis minder as 'n uur se ry van Johannesburg af. 'n Lieflike dorpie met baie interessante winkels, kunsgalerye en restaurante. Die Hartelus Mark op die eerste Saterdag van die maand is 'n moet om by in te loer. Baie om te doen en te sien in die omgewing ook."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Oxwagon Lodge"Dam by brug kort dringend 'n skoonmaak, dis 'n seeroog."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Blackwoods Farm Cottage"Pragtige dorpie met lekker staproetes."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Tshikwalo Lodge"A little gem I didn't know about. Will need to visit again."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Honey Lodge"Min wild gesien, maar andersins goed."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Kosmos Manor"Daar is baie om te gaan verken in en om Hartebeespoortdam."