Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
'Die Rotse' Host House"Ons het baie lekker in Kleinmond gekuier. Dis 'n baie mooi en rustige kusdorpie, naby aan heelwat besienswaardighede in die omgewing, en met alle geriewe wat nodig is vir inwoners en besoekers."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Tourist Lodge Gansbaai"Nie baie om te doen nie, maar 'n rustige wegbreek. Pikkewyn- en krokodiltoere naby. Haaikyk-boottoere net langsaan by Kleinbaai, maar bietjie duur. Eileen' s Restaurant is 'n moet om te besoek. Seekos platter vir 2 neem net 20 minute en is baie lekker. Hermanus nie te ver daarvan nie."
"Ek is bevooroordeeld teenmoor Paarl, maar Middelplaas is tops. Ek was daar vir werk."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
40 on Main Self-catering"Asemrowende natuurskoon, waarlik hemel op aarde!"
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Downstairs @ The Beachfront"Pragtige stande en skoon dorpie met oulike winkels. Baie veilig, wonderlike somervakansie-dorpie."
"Nie 'n vreeslike aantreklike dorpie nie. Die ligtoring en Point of Africa is wel 'n besoek werd. Winkels was uitermatig duur en restaurante by die hawe kan gerus hulle diens opskerp."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Shelley Point on Sea"Vir seker die mooiste plekkie om by af te tree en vakansie te hou. Die duisende wit huisies gee dadelik vir jou 'n vakansie gevoel met baie rustigheid. Die bewoners is baie behulpsaam en vriendelik."
Grottobaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Starfish View"Grotto Bay is a great destination for a getaway that's close to Cape Town, but makes you feel like you're out of the city in a beautiful remote nature location."
"Such a small dainty town, with wonderful views and the most friendly people I have ever met. The Greyton Market is a must for all your freshly baked treats and delicacies. The OK Mini Mart also literally has everything you could imagine."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Sep se Plek"Franschoek is pragtig en dit voel asof jy in 'n ander land is. Baie om te doen en die heerlikste MCC."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandpiper 15"Langebaan is nogal 'n mooi plekkie, alhoewel die inwoners nie so vriendelik is soos ek verwag het nie. Die koue windjie elke dag noodsaak warm klere selfs in die warmer maande."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
La Grace Cottage"Beautiful surroundings, beautiful beaches and botanical garden is a plus."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster's De Oude Muragie"Paternoster is so peaceful and the perfect spot for a just-married honeymoon couple. "
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
The Olive and Vine Farm Cottage"Kom kyk self, baie spesiaal, iets vir almal."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Avanti Guest Lodge and Self-catering"Lekker kuierplek vir 'n wegbreek blaaskans."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Providence Villa"Sandbaai feels quieter and more rural than Hermanus. I love the art scene in Hermanus."
"A must-see and to experience the full benefits of the place one must stay for a week or two or maybe three."