Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellowstone Cottages"Ons keer heeltyd terug omdat dit so 'n spesiale dorpie is. "
Malmesbury, Ontsnap Uit Kaapstad
Gastehuis in die Hartjie van die Boland"Als was in orde dankie. Sal enige tyd weer kom."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Linge Longa"Besienswaardighede word nie duidelik genoeg geadverteer nie. Winkels nie geredelik beskikbaar nie. Parkeerplekke in strate baie nou en leivore is 'n veiligheidsrisiko."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Ware Jacob"Was little foggy, but is a bay and probably my bad timing of day but two of the 3 days were perfect."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Beach 2"Spectacular place if you literally there to relax, unwind and detach from the world. It's quiet and peaceful. "
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
SeeBries"Ek sal dit hoogs anbeveel, die natuur is ongelooflik en mens voel so na aan jou Skepper God."
Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad
Feel @ Home"Baie netjiese, gegoede buurt. Lekker naby aan die dorp."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
7 on Anchorage"The West Coast is always a good choice for a holiday or breakaway. "
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
The Roundhouse"Baie mooi en vriendelike mense. Laat jou nie voel soos 'n buitelander nie."
"Vermont isn’t a bad place. Exceptional sunrises. Just pick the right accommodation. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
174 Atlantic Drive - Original"Lieflike stapstrand en lieflike kettingwinkel vir al jou benodighede."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Atlantic 117"Yzerfontein is 'n baie sentrale plek om die omgewing te verken."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
123Vyfer on Whale Trail"Rustig en stil. Geen voertuie wat rondjaag nie. Geen harde doef-doef musiek nie. Salig."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Op Eie Houtjie"Pragtige, rustige, veilige omgewing. Was ons 2de vakansie as gesin. Sal in die toekoms weer daar gaan uitrus."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Ou Werf"Ons was baie beïndruk met die museum en die eetpleke in die dorp. "
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Wag-'n-Bietjie"Was baie jare gelede daar. Was verras deur die geweldige uitbreiding van die dorp met sy talle besighede, huise en eetplekke. Groot dorp nou met alle moontlike fasiliteite. "
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Vilaroux"Stellenbosch is 'n ongelooflike skoon en netjiese dorp en het 'n fantastiese warm en gemoedelike atmosfeer met al sy kuierplekkies en koffiewinkels met tafels buite. Cater 100% vir toerisme en baie lekker plek om te kuier, was ideaal vir die Woordfees. Sal Stellenbosch vir seker weer besoek. "