Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Klein Begin"Baie netjies en stil. Ons sou graag met vrymoedigheid die honde op 'n gedeelte van die strandgebied laat rondhardloop."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Skaapkraal"Dorpie propvol geskiedenis en plaaslike mense hulpvaardig."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Golf"Dusty road to southern most tip of our beautiful continent needs serious attention."
Voëlklip, Ontsnap Uit Kaapstad
Summerwood"Voelklip is een van die top vakansiebestemmings in Suid-Afrika, kransstappad, pragtige strande, berg om te verken. Ek voel my jong tienerkinders kan hier nog veilig en onbevange speel en kinders wees."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Hotel"Dit is een van die mees asemrowende vakansieplekke."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Esperanza Selfsorg Woonstel"Baie vriendelike mense waar jy ookal gekom het."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
De Pakhuys"The people are friendly. Climate is quite humid. A 4 hour drive out of Cape Town but it was definitely worth it. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fagans"Dit bly die heerlikste plek om te wees. Soveel vriendelikheid en rustigheid!"
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Mermaids Haven"Ek sal dit sterk aanbeveel. Sentraal geleë vanaf noemenswaardige kusdorpies."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Amazing Grace B&B"Absoluut pragtig en die walvisse gee gereeld 'n vertoning in die baai. Voëlkykers sal dit ook baie geniet."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Oak Cottage and Manor House Rooms"Die pragtigste dorp in die Kaap."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Haus Barbara Guest House"Nie 'n toeriste bestemming nie, maar gemaklike area vir 'n wegbreek."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fynbos Beach Haven"If you are looking for a quiet break from the city, this is the place to go. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Inni Hoek"Langebaan is always a very relaxing area and very safe. You don't need to worry about your kids or your belongings. People in the area are always very welcoming to visitors and there's enough activities around for all ages. "
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Great White Accommodation"Kleinbaai is 'n wonderlike stil geleë plekkie teen die kus by die hawe. Mense is vriendelik en laat mens beslis welkom voel."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanuspietersfontein Cottages"Verrassende, koddige plekkie met klomp restaurant keuses!"
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Cliff House"Klein stil kusdorp net die regte medisyne om die jaar mee af te sluit. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Swept Away Guesthouse"What a diamond! Yzerfontein crept into my heart, is gorgeous and will see me again soon!"
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Robertson Boutique Backpackers"2 dae in omgewing was verseker te min, daar is soveel te doen, sien en te ontdek. Lieflike omgewing, gaan verseker weer."
"Greyton is a dream destination for those who want a relaxing stay in a picturesque setting."