Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
A Hilltop Country Retreat"Rustige, skoon dorp met heelwat om te sien en te beleef."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
LaShalom Self-catering"Admiral Islands en Port Owen is baie mooi en die perfekte wegbreek plek as jy net wil ontspan."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
174 Atlantic Drive - Original"Yzerfontein het pragtige natuurskoon en baie stil strand. Die wind is soms net te veel vir die Gautengers wat nie gewoond is daaraan nie."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Lochnest"Was voorheen 'n inwoner van Vredenburg en die verandering is fantasies."
"Montagu is 'n pragtige dorpie met baie om te sien en oulike winkels, veral die padstal waar die dorp begin, is 'n wenner."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gonana Studios & Villa"Ons was bewus van die misdaad probleem, maar het self geen misdaad beleef of onveilig gevoel nie. Die Paternoster gemeenskap, met hulle Buurtwag, maak dan 'n duidelike verskil. Al wat Paternoster nog kort, is 'n Kwikspar of 'n Wollies Food."
"Die Saterdag markie op Greyton was fantasties. Ons het klomp lekkernye gekry om aan te peusel. Tuisgemaakde pasteie, kase, biltong, ens. Verder was die gebied vollop van beeldskone Jakarandabome en onvergeetlike uitsigte."
"Verkeerde naweek van die jaar. Kan nie in dorp beweeg nie, voel onveilig. Alle nywerhede, bouers, ens. sluit en plaaswerkers almal in dorp vir inkopies. Meer besope mense in dorp as nugter! Dis jammer."
Myburgh Park, Ontsnap Uit Kaapstad
86 on Babiana"Myburg Park was tops, maar in geheel is Langebaan 'n lieflike vakansie bestemming, en ons sal beslis weer 'n draai gaan maak."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Kingfisher @ The Beach @ The Cove Langebaan"Langebaan is ideaal vir vakansies."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Gooding's Groves Olive Farm"Lovely weekend destination with wonderful eateries!"
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Netan-El Self-catering"Check the seasons. We visited at the wrong time of year to see the birds and the drought did not help. Very central and the perfect stop over before going further up the coast."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Ridge Road"Franskraal is 'n rustige klein dorpie en die mense is almal baie gaaf en vriendelik. Almal is Afrikaans en ons het heerlik daar gebly."
Van Dyks Bay, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Jondé"Lekker cage diving gedoen. Die see is net so mooi daar. Honderde foto's geneem. "
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Bydidam Resort"As jy gaan oor die dorp, bly weg. As jy die omgewing wil verken, 100%."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Buona Sera Self-catering House"Skilderagtig mooi en veilig - strate word deur plaaslike mense deurlopend gepatrolleer."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Salt Water House"What a lovely peaceful town - this is where one should go to truly unwind and relax. The only negative point is that nature conservation should be better applied, especially regarding the marine life. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Skaapkraal"The Gaol Restaurant's food was excellent and the waiter extremely sharp and polite. Lovely town and trees!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
At the Sea"Laid back beach ‘dorpie’ where you can just relax in a beautiful beach home. Not much else going on in Yzerfontein, but within easy reach of many other destinations, restaurants and attractions."
"So baie plekke om te verken. Elke straat waar jy af ry is daar iets mooi om te sien en te doen."