Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Pragtige omgewing. So rustig. Gastekamers was naby dorp. En het lugverkoeling in gehad vir die warm aande."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Marina Moonlight 25"Charlies Brewery as well as Gin Distillery on our doorstep."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
You have Arrived Guest House"Baie stil en rustige omgewing, net die plek vir 'n lekker rus."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
38 @ Nivica"Olifantskop is about 5 km from Langebaan but has easy access to similar amenities eg. Shopping mall, banks, Calypso Beach. A bonus is that the Langebaan Lagoon is a few minute's drive away."
"Was by die museum en die jong man wat ons deur dit wat die museum aanbied gevat het, was 'n definitiewe wenner en n groot aanwins vir Caledon. So baie geleer."
"'n Gastweeplaatstofie sal baie help met beurtkrag periodes van 4 ure vir koffie of ietsie te ete maak."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoonside @ 77"Puik geriewe vir 'n dorp met plattelandse atmosfeer. Konstante, jaarlikse verbetering van die dorp se infrastruktuur maak dit ook aantreklik - soos groot, nuwe sypaadjies van die middedorp af tot by die seiljagklub. Nuwe stopteken in middel van Breestraat (h/v Suffrenstraat) is baie verwarrend, want dis aan regterkant van die straat waar geen bestuurder gaan kyk om dit te sien nie. Ons (en baie ander) het eenvoudig daaroor gery en net toevallig raakgesien toe ons deur die dorp gestap het. Die veiligheidsdienste kan gerus 'n ander plek kry vir hulle openbare vergadering as die middel van Breestraat op die naweek van 16 Desember. Dit het alle verkeer na beide kante blokkeer vir 'n paar uur - baie ontwrigtend vir ons as besoekers (baie het daaroor gekla). Niemand het hulle in elk geval aan die vergadering bygewoon behalwe die personeel van die veiligheidsdienste self nie."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Forget Me Not"Franschoek is 'n pragtige dorp. Dit is net 'n plesier om daar te kuier."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
24 Carpenter"Ons besoek was gefokus om familie te besoek, maar die area het van die mooiste turkooisseewaters. Hoofsaaklik visvang-georiënteerd dus is toerisme nog grootliks onontgin wat salig is. Winkels is beperk. Baie mooi klein dorpies ook in omgewing. Ons sal weer kom - heel moontlik vir visvang."
"Elgin Valley has wonderful wine farms, mountain biking, walking, bird life, and the famous Elgin Railway Market, an essential visit."
"Tulbagh verbaas my elke keer as ek terugkom. Omring met pragtige 360-grade berge."
"Great area with lots of beautiful scenery, plenty of safe routes to walk on and close to a nice swimming beach and lagoon. Close enough to malls and shopping centers for all your needs."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Petal's Place"Potluck, a restaurant that is halaal but you don't need wine just eat a lovely meal. Marbin olives, the tasting is delicious, the talk informative, just wish I could have stayed longer, not to forget 4 Cousins - delicious food, not stingy with pizza toppings."
"Would be great to have a bigger-sized warm pool/s in the future. Also, some additional information provided at reception or in the information guide would be great."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Fynbos Single Stay"Though I have started my new job, it feels like I'm on a holiday."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation Unwind"Langebaan is vir ons 'n heerlike uitspanplek. Heerlike restaurante"
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Hallo Jacobsbaai"Baie rustige dorpie. Ons het heerlik ontspan en kon gereeld langs die kus gaan stap. Baie sentraal tussen Saldanha en Vredenburg."