Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 17752 reviews.
Hermanus, Escape From Cape Town
CView"Ons familie woon al oor die 120 jaar in Hermanus en Kleinmond. My hart lê vir seker daar. Ons beplan ook om eendag daar af te tree. Hermanus is die paradys!"
Koringberg, Escape From Cape Town
The Old Barn"Dis 'n ongelooflike stil en mooi plek. En 1 uur se ry na Langebaan en die Kaap. Goeie ligging."
Agulhas, Escape From Cape Town
Cape Agulhas Guest House"Heerlike plek om vakansie te hou met baie aktiwiteite en besienswaardighede."
McGregor, Escape From Cape Town
The Cottage at Wild Almond"Die mooiste dorpie met die mooiste mense, geen load shedding nie."
Agulhas, Escape From Cape Town
À La Mer"Kaap Aghulhas 'n pragtig dorpie, mooi kusdorpie, alles mooi skoon."
Tesselaarsdal, Escape From Cape Town
Klein Watervalplaas"Die dorpie bestaan uit 'n skool, munisipale kantoor, 'n drankwinkel en hoekwinkel vir ys en soortgelyke items. Geen besienswaardighede wat ons raakgeloop het nie."
Greyton, Escape From Cape Town
Ridgeworth Cottage"Heerlik gekuier by die Old Potter's en by die Saterdagmark! Beste quiches en heerlike koffie uit Soa se koffietrokkie!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Beachway on Golden Mile"Baie rustig, veilig en die omgewing was pragtig! Ons sal St. Helenabaai definitief weer wil besoek."
Langebaan, Escape From Cape Town
Crystal Lagoon Lodge"Was ons eerste, maar gaan beslis terug vir nog."
Langebaan, Escape From Cape Town
Big Bay Lagoon Studios"Langebaan is definitely the place to go for any breakaway. Lots to do and see, and friendly people."
Suurbraak, Escape From Cape Town
Believers Destiny Getaway"Not much activities in the area but a great stay to be in nature or overnight while on a road trip."
Hermanus, Escape From Cape Town
Windsor Hotel Hermanus"A lovely town that combines the opportunities for the 'outdoorsy' with food and shopping to suit all tastes. A stunning experience to walk along the clifftop biodiversity walk, a charming old harbour, great tidal pools and the chance to see a whale - what's not to like?"
Heidelberg, Escape From Cape Town
Siblings Guesthouse"Vriendelike omgewing. Die mooiste kerk wat ek al in 'n lang tyd gesien het. Moet dit gaan kyk."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Mountain Dew Guest Rooms"Baie sentraal naby Hermanus, Kleinmond en Hemel en Aarde wynroete. Daar is net nie werklik veel te doen op Bettysbaai nie. Geen winkel net die vulstasie met die nodige en so 3 eetplekke. Kleinmond is 10 minute se ry van daar af en Pringlebaai ook waar daar heerlike eetplekke en winkels is."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Bergen Guesthouse"Mooi klein plattelandse dorpie met die meeste verskeidenheid en lekkerste volstruisvleise op die menu van die eetplek waar ons die aand gaan eet het. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Ouma and Oupa's Self-catering Units"Great place to be, with friendly people, and great eating places."
Agulhas, Escape From Cape Town
The Goose Nest"Struisbaai en Agulhas het 'n unieke karakter wat mens keer op keer laat terugkeer na die suidpunt van Afrika."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Above Board"Yzerfontein is 'n great dorpie met hope karakter. Dit is nie te ver vanaf Kaapstaf nie en beskik oor al die nodige winkels vir jou alledaagse behoeftes."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Stay at Perlemoenbaai"Absolutely beautiful area, just so peaceful."
Montagu, Escape From Cape Town
MonTQ Guest House"Montagu is die moeite en tyd werd om te besoek, veral met soveel geskiedenis."
Swellendam, Escape From Cape Town
33 Berg Self-Catering"The food at the Republic restaurant was excellent. We went for a walk and were greeted by everyone we walked past. A really tranquil setting with friendly people."
Saldanha, Escape From Cape Town
Saldanha Bay Inn"Saldanha is one of our favourite holiday destinations. We had a wonderful time."