Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Road Lodge Port Elizabeth"Ek gaan soontoe vir besigheid en nie vakansie nie."
"Een van die oudste dorpe in die land. Baie geskiedenis, pragtige uitsigte in park, dam het weer water, veilige gevoel in dorp en goeie punt om res van area te verken."
"'n Pragtige stil en skoon strand in 'n veilige omgewing ver weg van die stad se gewoel."
"Hogsback is a must for any and all travelers. The road up to and particularly in the village is beyond the worst you've seen in SA. So drive very slow and enjoy the scenery."
"Ek hou nie van die bestemming nie, want die wind waai te veel en die water is te koud, maar dis my eie opinie. Ons het slegs gebly as eindbestemming vir die TransBaviaans fietswedren."
"Op 'n Maandag min eetplekke oop en van die winkels was gesluit."
"Vir ons is dit die beste oorslaapplek vir ons eindbestemming. Die paaie in die hele dorp is in 'n patesiese toestand! Eetplekke, veral in die aande is maar eina! Besienswaardigehede is onbekend aan ons en kan dus nie aanbevelings maak nie."
Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape
Mitford Lodge The Crossing"Nog altyd net die beste plek op aarde."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Wilmot Cottages"Pragtige area en see met lekker restaurante."
"Dis nie vir jou besige tiener nie, so los hom by vriende en kom ontspan en geniet die vrede wat die dorpie bied."
"Baie lekker dorpie met baie eetplekke en selfs 'n plek om die rugby te kyk in Boetie's Pub."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Close and Comfy"Lekker plek om in te kuier en sal dit beslis weer doen."