Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10323 resensies.

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Absolutely beautiful Karoo scenery."

Rhodes, Oos-Kaap

Kinmel Guest Farm

"Rustigheid vanself, geen misdaad en vriendelike mense."

Hogsback, Oos-Kaap

King's Lodge Hotel

"Hogsback is 'n heerlike wegbreek. Dit is ongelooflik mooi en rustig en bring jou weer na aan die natuur. Die staproetes en watervalle is pragtig."

Somerstrand, Oos-Kaap

Summerstrand Beachfront Apartment

"Ons sal beslis weer gebruik maak van Somerstrand."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

Die Tuishuise & Victoria Manor

"Dit is baie naby aan die Mountain Zebra Park wat 'n mooi park is om te besoek. Cradock se NG Kerk is baie indrukwekkend."

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

Brills @ C

"Dit is ongelooflik mooi."

St. Francisbaai, Oos-Kaap

Coral Tree Self-Catering

"Numerous beautiful walks and spectacular beaches within close proximity. "

Joubertina, Oos-Kaap

Unit 1 @ Lemontenara

"Kon ongelukkig nie baie sien nie weens die mis die oggend, maar wat ons gesien het en vriendelike mense waar ons lekker koffie en roosterkoeke geniet het."

Dordrecht, Oos-Kaap

The Forecourt B&B and Self-Catering

"Rustige en mooi plattelandse omgewing."

Port St Johns, Oos-Kaap

Cremorne Holiday Resort

"Ek dink nie dit is meer die dorpie wat dit eens was nie."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Arbour Lodge

"It's a very lovely place."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

A Mountain View Guesthouse

"Ryk aan geskiedenis en wou al lankal daar oornag. Was die moeite werd."

Stutterheim, Oos-Kaap

The Shire Eco Lodge

"Ek het regtig nie geweet Stutterheim het so veel interessante en verkennings plekkies nie. Ek het altyd gedink dit is 'n one-horse-town."

Cannon Rocks, Oos-Kaap

Shipwreck Cottage

"Baie mooi sandduine."

Kidd's Beach, Oos-Kaap

Sunbird Cottage

"Pragtige strande vir swem, body board, skulpies soek en visvang!"

Maclear, Oos-Kaap

Fairbairn Guest Farm

"Die teerpad van Ugie na Maclear word tans oorgedoen en die padwerke is 'n probleem. Die ander teerpaaie is goed. Grondpaaie nie so goed nie en hoë voertuig nodig. Dorpie self is baie mooi met die nodigste. "

Gonubie, Oos-Kaap

Chanteclear

"Safe area, shops within reach and accessible."

Theescombe, Oos-Kaap

Fur Elise

"Die area is baie rustig met pragtige natuurskoon."

Boknesstrand, Oos-Kaap

Pantoqi, Boknes

"Lyk na 'n heerlike vakansiebestemming. "

Oesterbaai, Oos-Kaap

Oyster Bay Beach Lodge

"Toeriste moet kennis neem dat dit grondpaaie is wat jy moet ry om by Oesterbaai te kom."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Rietjiesbos

"Mooi geskiedkundige dorp. Rustige atmosfeer. Mooi groot kerk met pragtige orrel. Ek het gehoop om 'n orreluitvoering te hoor. Goeie eetplekke. Alles was die moeite werd. Dankbaar."

Gonubie, Oos-Kaap

111 Rose and Ale

"Lyk na mooi plek om te verken."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Stemar Self Catering Guest House

"Dis nie net 'n dorp om deur te ry nie, daar was soveel om te sien in die dorp self en natuurlik die vallei van verlatenheid. 'n Hoogtepunt was om in die kerk 'n toer te kon doen, wat baie interessante feite gehad het. Gaaff-Reinet en omgewing het ons aangenaam veras!"

Joubertina, Oos-Kaap

Krugers Kraal Stone Cottage

"Kareedouw is 'n lieflike dorpie, maar Joubertina was bietjie van 'n teleurstelling maar beplan om weer daar besoek te gaan aflê."

Blad
Blad 279 - Wys 8341 tot 8370
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang