Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Born Free Lodge 42 Clarens"Clarens is 'n wonderlike klein dorpie met die oulikste winkeltjies en die lekkerste restaurante. Ongelukkig is dit baie besig oor langnaweke en staan mens orals in toue om 'n tafel te kry of om deur winkels te loop. Sal Clarens definitief aanbeveel, maar as jy die volledige ondervinding wil hê, gaan in die week of as dit stiller is."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Vista 70 Clarens"Dis 'n oulike klein dorpie met lekker winkeltjies."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lesoba Guest Farm"Ek is skoon verlief op Fouriesburg en sy mense."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Fouriesburg is 'n juweel in die platteland. Ek sal beslis weer kom kuier, hierdie keer net bietjie langer."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"Ek sal nooit genoeg van Clarence kry nie. Die dorpie het 'n charisma en bied soveel dat jy eintlik nie korter as 'n week daar moet deurbring nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Zwartmodder"Pragtige plek. Ons was 2 dae in Clarens en ons kon maklik langer bly!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Die natuurskoon maak op vir enige ander tekortkominge wat daar mag wees."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cottage Pie"Vitos Restaurant was wonderlik. Die kos was baie lekker en die diens uitstekend. Die pryse vir die kos was regtig die moeite werd! Ons het beslis nie honger gely nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Amber Selfsorg"Clarens is altyd 'n lekker wegbreekplek om jou batterye te herlaai."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Avante Self-Catering"Love die plek! Hartsplek met lieflike mense!"
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Meerkat Manor"Rosendal is 'n klein, rustige dorpie net reg vir ontspan en rus."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lavender Cottage"We often go to Fouriesburg. Lovely little town. More people should know about Fouriesburg."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Elysia Cottage"Clarens is wonderlik. 2 van ons gunsteling plekke was Mozaic Pizzeria en Highland Coffee Roastery."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"As jy van kuier hou en die gevoel kry dat tyd stilstaan, besoek Clarens."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mystic Mountain Cottage"Clarens is so klein stukke paradys in ons land. Dit moet op ieder en elk se emmerskoplys wees om Clarens te besoek!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Woodlands Retreat"Fantastiese dorpie, iets vir almal om te doen."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cottage Pie"Ons sal beslis Clarens weer besoek, ek sal nooit Cottage Pie aanbeveel vir enige iemand wat ek ken nie!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
164 Church Street"Baie restaurante se kombuise maak redelik vroeg toe wat 'n nadeel is. Aande vermaak oor 'n naweek kan dalk oorweeg word."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Gorgeous. Great vibe. If you want to breathe deeply and really escape, this is a great place."