Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Country House @ Ridge Road Estate"Heelwat eetplekke en 'n lekker atmosfeer."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Herberg-Klein"Heerlike bestemming, fantastiese kos en winkeltjies om van te kies en te keur."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Clarens is altyd 'n nommer 1 op ons besienswaardighede-lys en stel nooit teleur nie!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Stay! In Clarens"Lekker ontspanne atmosfeer. 'n Pragtige vakansiedorpie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Birch Cottage"Rustige dorpie, mooiste winkels, heerlike restaurante en beste omgewing!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Birchwood A & B @ Clarens"Dis jammer dat Clarens baie kommersieël geword het. Het onveilig gevoel met die karwagte wat jou pla. Die dorp se strate is vervalle. Van die winkels se personeel is baie onprofessioneel & van die winkels se aantreklokale is baie slordig."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Daar is talle dinge vir alle smake binne goeie bereik in en rondom die dorp."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Rosendal Post Office"Rosendal is 'n plek waar jy kan rus en ontspan."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Groenhoek Guest Farms"One of South Africa's most beautiful areas!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Willow Villas"Baie lief vir Clarens. Die dorp kan partykeer bietjie besig raak, maar nog steeds altyd lekker om daar te wees."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bergwoning Accommodation"Kleurvolle dorp - vreeslik baie winkeltjies waar jy geskenke kan koop/eetplekkies."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cherry House"Opi Plaasstoep Restaurant is 'n heerlike eetplek, kuierplek en sommer 'n mini "shopping mall". Die kos is voortreflik en die eienares die oulikste en vriendelikste!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lavender & Rust"Clarens is fantastic. What a special, little town with an amazing village vibe. From hiking, mountain views, brewery, food and shopping, Clarens offers it all. So many wonderful eating places, The Courtyard is a must. Best custard slices ever eaten. We will definitely be back, but for longer."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lavender & Rust"Clarens is 'n dorp wat omsien na sy toeriste en jy voel veilig en baie welkom."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cherry House"Die mooie natuurskoon, skoonste strate en lekkerste kersies en kersie-melkskommel by Die Orangepeel koffiewinkel - 'n moet vir almal."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cherry House"Wow, they still have working street lights, and street name boards, felt safe to go for a walk. Clean and neat."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
de Minimalist House"Heerlike klein dorpie! Die Duitse restaurant was absoluut puik!"
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Rosendal Post Office"Mens gaan nie Rosendal toe om inkopies te doen nie, jy gaan vir rus en vrede en dis presies wat ons gekry het."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"The condition of the roads are a large negative and they are only getting worse."