Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
26 The Clarens Suite"Altyd lekker om 'n draai in die Oos-Vrystaat te maak."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Netjiese skoon dorp met baie interessante winkels en eetplekke."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Gaan eet gerus by Die Plaasstoep, heerlike buffet ontbyt!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Little Lammas"Baie oulike dorp. Was teleurgesteld met die kos. Het by drie plekke geëet in ons tyd daar en kos was nie goed by enigeen nie. Moes ook baie lank wag by een."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Valley Lodge"Lovely atmosphere of the town. Was very overcrowded though, restaurants did not seem to keep to the regulations and social distancing. Takeaway was the preferred option. Had nice hand crafted goods and the golden gates highlands national park is beautiful with spectacular views"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rosewood Corner"Lekker kuierdorpie. Geen vervelige oomblik daar nie en aangesien ons gastehuis omtrent in die dorpie was, kon ons gaan rus indien nodig. Net 'n vinnige stappie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Klein Vrystaat"Te veel word gemaak oor Clarens. Uiters duur, 2 gallerye wat die moeite werd is. Meeste goed kan jy koop in enige winkel in enige plek (vir baie goedkoper), niks wat dit regtig uniek maak nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Nelsbells Cottage"Absolutely love Clarens with the scenery and vibe around the town."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Zwartmodder"Pragtige omgewing en natuurskoon. Al die staproetes was netjies gemerk, deeglik onderhou en besonder skoon. Ons sal beslis Clarens weer besoek"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"Wonderlike dorp met baie vriendelike mense en 'n asemrowende uitsig."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Villa 176 @ Clarens"Ek bly by die kus, maar Clarens is ‘n skoonheid op sy eie! Lieflike plek, goeie kos en oulike winkels."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Stay! In Clarens"Ek het ietwat meer van die dorpie verwag. Die kern van die dorpie was besig met ons aankoms, baie restaurante en klein winkeltjies wat allerlei goedjies verkoop. Nogtans dink ek meer kan met die dorp gedoen word (meer onderhoud), dit blyk 'n gewilde toeriste aantreklikheid te wees, met al die aktiwiteite wat buite die dorp aangebied word. Definitief geen tekort aan blyplek nie! Dalk is Clarens 'n bietjie "over-rated"?"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooiland"Die natuur is pragtig en so rustig. Lekker verskeidenheid restaurante om van te kies. Interessante winkels om te besoek."