Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Stonehaven Clarens"Altyd lekker om die dorpie te besoek! Warm gevoel van mense wat almal een ding in gemeen het naamlik gesellig kuier, heerlik eet, 'n glasie wyn of twee geniet en drentel deur die oulike winkeltjies. "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Was net uiters teleurgesteld in Die Plaasstoep se pap en kaiings, dit was oneetbaar sout en al wat gesê was toe ons dit onder hulle aandag bring was jammer. Ek het letterlik honger daar weggery. "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Pumula Guest Farm"Rustige, plattelandse atmosfeer met uitstekende eetplekke en hopelik bly dit so, dit maak 'n wegbreek naweek net soveel meer besonders."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Arundel Studios"Loved Clarens, absolutely beautiful and fun to explore. Will definitely be back."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Stonehaven Clarens"Pragtige dorpie - ongelukkig oor gekommersialiseer vir toeriste maar ek neem aan dit is wat party toeriste graag wil hê."
"Dis 'n moet vir 'n vakansie, die Vrystaatse mense is baie gasvry en almal is vriendelik. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Zwartmodder"Rustig en veilig. Almal was baie vriendelik en behulpsaam."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooiberg View Clarens"Eerste keer daar, beslis nie die laaste keer nie!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Arundel Studios"Enigste negatief is dat Clarens so klein is soos die fotos beduie en dit beteken dat as die ouens jou waarsku dat jy moet inkopies doen in Bethlehem, dan joke hulle nie. Net die bare basics beskikbaar in Clarens - wat beteken jou braai gaan teleurstel tensy jy vleis saam bring. Lekker geëet - maar die meeste winkels is bietjie duur met min om jou besig te hou na die eerste oggend se stappie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Hannic's Retreat"Interesting town with a good vibe. There is everything for every taste."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cloud Shadow Cottages"Ons was baie beïndruk met Clarens. Baie om te doen. Sal definitief weer gaan. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Golden View Luxury Self-Catering"Mooiste dorp, spyt ons was so kort daar."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Di Plaaswerf"Beautiful part of South Africa. Plenty to see and do in the near vicinity."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
DeTuinen"Peace and quiet. Excellent food. Very friendly people. Beautiful town!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
RiverWalk Guest House"Beautiful place to visit. Lots of spectacular landscapes and walks in the National Park. Quaint little town."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Kruik"Baie duur. Etes duur. Winkels duur en oorprys. Omgewing pragtig."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Old Mill Drift Guest Farm"Maak seker jy kry wat jy nodig het vooraf, Clarens is relatief duur. Vleis is nogal goedkoop."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Attic & Below"Dis 'n pragtige dorpie en ek maak 'n punt daarvan om minstens een keer per jaar Clarens te besoek! "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Arundel Studios"Uitsonderlike natuurskoon tussen vriendelike mense. Ons het ook baie veilig gevoel. "