Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Oxwagon Camp"Mooi dorp en omgewing. Vir 'n biker is dit van die mooiste omgewing om bike te ry. Golden gate baie mooi roete mat sy lekker skerp draaie op die bergpas. Fouriesburg pad lekker lang hoe spoed draaie en baie mooi. Kan oom die Winmill pub aanbeveel. Vat die Biltong en Feta Pizza!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Oxwagon Camp"Clarens is en sal altyd 'n baie lekker en unieke plek bly in S.A. Daar is so baie om te doen binne en buite Clarens."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
De Molen Farm"Na ons mening is die dorp Clarens oorbeklemtoon as toeristebestemming."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Stonehaven Clarens"Clarens is baie duur, nie die beste plek om kruideniersware te koop nie. Bring eerder saam wat jy nodig het as jy in selfsorg-akkommodasie gaan bly. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Woodlands Retreat"Kan nie wag tot die volgende trip na Clarens toe nie. So gehoop dat die blanket shop nog bestaan het waar ons van die oorspronklike Lesotho komberse kon kry."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Ondervlei"Vrede op aarde, waar jy deur rustigheid oorval word om elke hoek. Die vriendelike verwelkomende mense van die dorpie word ook sommer goeie vriende! "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooiland"Het nog altyd baie van Clarens gehou en elke besoek is spesiaal. Moet egter erken dat swak diens by meer as twee restaurante ons besoek hierdie keer bietjie ontsuur het. Hoop die eienaars skenk aandag hieraan."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Piccolo Nido"Lovely crafty town with a multitude of choices to eat!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Somebody's Cottage"Oulike dorp met gawe mense en lekker rond snuffelwinkeltjies."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Goedgeleë"Pragtige, vriendelike dorp. Restaurante wat uiteet die moeite werd maak. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Elsewhere"Rustig. Genoeg winkels, en die bakkery se kos is uitstekend. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Elysia Cottage"Baie skoon en netjiese dorpie. Hou van die uniekheid met geen kettingwinkels."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rosewood Corner"Teleurgesteld dat winkels wat voorheen daar was nie meer bestaan nie. "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lesoba Guest Farm"Baie mooi omgewing. Natuurskoon besonders."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Zwartmodder"Interessante dorp en natuur omgewing om te verken oor 'n naweek. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Cottage 2"Die dorpie is pragtig en rustig, en natuurlik is die omgewing asemrowend."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Stay! In Clarens"Clarens is 'n plek wat mens moet besoek. Pragtig."
Ballyduff Kleinhoewes, Oos-Vrystaatse Hooglande
Chara Farm Stay"Definitely for family not for business men."