Geverifieerde Resensie
Otjozondjupa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Otjozondjupa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 6 resensies.
"Nooit gedink die plek is so groot nie, ons was regtig verras. Die lieflikste restaurant daar besoek."
"Ons het nie baie tyd daar gespandeer nie, maar wat ons opval is hoe skoon Namibië se dorpe is, en die vriendelikheid van die mense. Grootfontein is dieselfde, met baie ou geboue versprei oor die dorp, maar ook nuwe geboue, en alles wat nodig is, is daar. "