Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Oudtshoorn
4.6/5

Lees regte resensies van Oudtshoorn van 1685 geverifieerde gaste.

Indien jy Oudtshoorn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oudtshoorn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oudtshoorn Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oudtshoorn accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oudtshoorn akkommodasie

149 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 100 km van Oudtshoorn
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense

Wilderness Seaside Escape bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n ruim vakansiehuis op 'n veilige landgoed in Wilder...

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense

Matjiesvlei Cottages is in die Matjiesvlei-vallei, aan die voorheuwels van die Swartberge, slegs 16 km vanaf Calitz...

Braaiplek
Gratis WiFi
Kunsvlieghengel
Visvang
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense

Kanikla

Selfsorg in Fraai Uitsig,  Fraai UitsigKlein-Brakrivier
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 4 mense

Kanikla

Selfsorg in Fraai Uitsig, Fraai UitsigKlein-Brakrivier
Vanaf
R760
per nag, vir 4 mense

Kanikla is 'n knus selfsorghuis in Klein-Brakrivier, ongeveer 2,9 km vanaf Klein-Brakrivier se Blouvlagstrand. Dit ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 15 mense
Vanaf
R5 000
per nag, vir 15 mense

See View Accommodation is 'n ruim vakansiehuis in Reebok en spog met 'n 180°-uitsig oor die see. Dit is ideaal vir ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 15 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 350
per nag, vir 6 mense

Gatsby's Selfsorg Akkomodasie is sentraal in Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier geleë. Dié selfsorg-eenheid bied gemakl...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Gratis kansellasie
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 6 mense

Wrens Nest

Selfsorg in Fraai Uitsig,  Fraai UitsigKlein-Brakrivier
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense

Wrens Nest

Selfsorg in Fraai Uitsig, Fraai UitsigKlein-Brakrivier
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense

Wrens Nest is in die rustige dorpie Klein-Brakrivier geleë en is 'n bekoorlike toevlugsoord vir 2 gaste. Die rustig...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 3 mense

Apartment Rosa

Selfsorg in Fraai Uitsig, Fraai UitsigKlein-Brakrivier
Vanaf
R990
per nag, vir 3 mense

Apartment Rosa is 'n netjiese selfsorgwoonstel vas aan die eienaar se huis met sy eie ingang. Dis in Klein-Brakrivi...

Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 3 mense

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 2 mense

Hartenbos Private Game Lodge is ’n wildsplaas in privaat besit in die malariavrye Mosselbaai. Daar is verskeie wild...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense

@ The Pond Guest Apartment

Selfsorg in Reebok, ReebokKlein-Brakrivier
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense

@ The Pond Guest Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Reebok, net 600 m van die strand af. Die...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense

Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 6 mense
Langtermyn-verblyf 10% af!
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 6 mense

Fiësta Fraai Uitsig is 'n bekoorlike huis in Mosselbaai wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand bied...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 6 mense

Wanneer jy dink aan Oudtshoorn, is een van die eerste twee dinge wat by die meeste van ons se gedagtes opspring sekerlik volstruise en die jaarlikse Klein Karoo Nasionale Kunstefees. Maar die Volstruis-paradys bied baie meer as net dit. Die dorp het werklik iets vir almal se smaak, van 'n pragtige bergpas...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang