Indien jy Oudtshoorn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oudtshoorn.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oudtshoorn Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oudtshoorn accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Oudtshoorn akkommodasie
148 lekke plekke om te bly
Asher Stable Stay is op 'n voormalige perdeplaas aan die voet van die Swartberge, net 5,5 km vanaf die dorpie De Ru...
Welgeluk Feather Palace bied B&B-verblyf sowat 6 km vanaf Oudtshoorn. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gas...
D'oude Hoorn
D'oude Hoorn is 'n knus tuinwoonstel met 'n privaat ingang en is in Oudtshoorn geleë. Dit het slaapplek vir 2 volwa...
De Akker Gastehuis is sentraal in die middedorp van Oudtshoorn in die Klein-Karoo geleë en is stapafstand vanaf res...
Welgeluk Cottage is 'n nuut gerestoureerde selfsorg-plaaskothuis op 'n volstruisplaas, die Safari Ostrich Farm, 10 ...
Surval Boutique Olive Estate is sowat 4,5 km buite Oudtshoorn teen die voet van die majestueuse Swartberge in die K...
Haus Victoria Selfsorg Kothuis
Wanneer jy dink aan Oudtshoorn, is een van die eerste twee dinge wat by die meeste van ons se gedagtes opspring sekerlik volstruise en die jaarlikse Klein Karoo Nasionale Kunstefees. Maar die Volstruis-paradys bied baie meer as net dit. Die dorp het werklik iets vir almal se smaak, van 'n pragtige bergpas... Lees meer