Verified Reviews
Oudtshoorn
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Oudtshoorn
Rated 4.6 out of 5 based on 1685 reviews.
"Een prima doel! Zeer vriendelijk aandoende stad, mooie omgeving, fijne mensen."
"Will definitely come back as there is much more I would like to see and explore. Weather is awesome!"
"Oudtshoorn is a fantastic holiday destination with a variety of activities to entertain everyone! From ostrich farms, the Cango caves and wildlife parks to water parks, great restaurants and glorious weather; it is definitely a worthwhile destination. We loved our time there and will definitely return."
"Oudtshoorn is regtig 'n plek om te besoek daar is so baie om te doen en te besigtig 'n mens het werklik 'n maand vakansie nodig om al die plekkies te besoek rondom Oudtshoorn."
"Baie dinge om te sien en te doen in Oudtshoorn en omgewing. Indien jy vroeg genoeg arriveer kan jy die Kangogrotte besoek of een van die verskeie volstruisplase voor jy die volgende oggend verder reis."
"Ons het Oudtshoorn besonder baie geniet. Daar is soveel om te sien en te doen. Twee hoogtepunte was die Cango Animal Sanctuary en 'n besoek aan Buffelsdrift."
"Altyd 'n gewilde vakansiebestemming, die inwoners is baie vriendelik en hulpvaardig en verwelkom toeriste, die dorp is ook mooi skoon!"
"Baie goeie toeriste-bestemming. Personeel by die toeriste aantreklikhede was professioneel en goed opgelei. "
"Inligtingsburo hulpvaardig en goed opgelei - besoek gerus Arbeidsgenot - woon en werkplek van CJ Langenhoven."
"'n Pragtige dorp met baie plekke om te besoek. Ek hou veral baie van die historiese argitektuur."
"Ons was absoluut mal daaroor! 'n Mens kan so maklik jou hart in die Karoo verloor. Ek en My Man het soveel nuwe plekke gesien en dinge beleef en die wonderlikste van alles, nuwe mense ontmoet. Ek kan nie wag om terug te gaan nie."