Indien jy Oesterbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oesterbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oesterbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oyster Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Oesterbaai akkommodasie
20 lekke plekke om te bly
Verblyf word in 2 eenhede in die bekoorlike dorpie Oesterbaai gebied. Old Ladder is 'n selfsorghuis in Oesterbaai ...
Duke's Nest is in die pragtige kusdorpie Oesterbaai geleë en dit bied rustige verblyf. Oesterbaai het alles wat gas...
Hierdie luukse vierster-lodge is in 'n privaat kusreservaat tussen Knysna en Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit ...
Grass Ridge Boshuise bied gerieflike selfsorgverblyf op ’n melkplaas, net 2 km vanaf Oesterbaai se strand. Gaste ...
Oyster Bay Sea Haven bied gehalte-vakansieverblyf aan 8 gaste met 180° see-uitsigte. Dit is in Oesterbaai geleë. H...
Oyster Bay Inn is in die kusdorpie Oesterbaai geleë. 'n Kosbare plek, geleë langs 'n ongerepte kuslyn, 'n visserman...
Oyster Kaya @ Oyster Bay bied selfsorgverblyf in Oesterbaai, 'n stil en vreedsame dorpie op die randjie van die Tsi...
Dié selfsorghuis bied 'n heerlike wegbreekplek, ideaal vir 'n gesin. Die strand is slegs 100 m van die huis af en a...
Meetsnoere is in die stil dorpie, Oesterbaai, op die Oos-Kaap se kus en skuil tussen groot wildevyebome en die osea...
Ten On Tornyn is 'n lieflike huis wat net 'n hanetreetjie vanaf Oesterbaai se swemstrand geleë is. Dit bied geriefl...