Geverifieerde Resensie
Paarl
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paarl bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 810 resensies.
"Dis al vir jare ons as gesin se kuierplek by familie. Deur die jare het hulle minder geword, maar dit keer ons nie om weer daar te gaan kuier en ontspan nie."
"Ons kuier altyd baie lekker in die Kaap/Paarl, was April-maand daar en baie mooi wybplase besoek."
"Paarl is 'n pragtige dorp met baie toerisme attraksies tussen die Bolandse Wynlande."
"Pragtige dorp in die Boland se wynstreek en toegangsroete tot heelwat ander dorpe soos Wellington, Franschhoek, Stellenbosch, Durbanville."
"Fairview en Spice Route is lekker naby. Hier is ook ontelbaar ander wonderlike plekke om te besoek. Een naweek is te min."
"A very interesting town with lots to do, especially if you are an active, outdoor person."
"Mal oor die Paarl. Dis regtig n huis weg van die huis. Ek sal dit aanbeveel dit vir almal!"