Geverifieerde Resensie
Paarl
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paarl bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 810 resensies.
"Die Paarl is ‘n pragtige dorp met sterk landbou geskiedenis. Die wingerd in die dorp gee Paarl ‘n lekker landelike gevoel. "
"Ons het in die Paarl getrou by Rhebokskloof en Bernheim was ideale blyplek voor en na die troue. "
"Pragtige dorp wat Noordwesters wil laat trek maar kyk bietjie na straatname. Dit is soms moeilik vir 'n reisiger om te vind."
"Paarl het 'n paar weggesteekte verrassings om elke draai. Een daarvan is die Spice Route."
"Paarl is a quiet, scenic town with a big shopping centre, the Paarl Mall and several tourist attractions, such as the Taalmonument, Fairview and Spice Route. "
"Dit was beslis die moeite werd. Lieflike omgewing. Vriendelike personeel."
"Paarl is a village along 1 street with quite some traffic. The surroundings are nice though, serves as a good base. "
"Baie rustige dorp met baie plekke om te kuier sowel as die gasvryheid van die Paarliete."